253
| 2de eeu | 3de eeu | 4de eeu |

◄ ◄ | | 248 | 249 | 250 | 251 | 252 | ◄ 253 ► | 254 | 255 | 256 | 257 | 258 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:253
Kalenders
Gregoriaanse kalender 253
CCLIII
Ab urbe condita 1006
Chinese kalender 2949 – 2950

己申 – 庚酉

Ethiopiese kalender 245 –246
Hebreeuse kalender 4013 – 4014
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 308 – 309
- Shaka Samvat 175 – 176


Die jaar 253 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

wysig
  • Die krisis in die Romeinse Ryk vererger. Daar is verskeie konflikte in verskeie streke.[1]
  • 'n Stygende militêre begroting, dalende belastingopgawes en die desentralisasie en uitbreiding van imperiale muntproduksie verminder die waarde van die Romeinse munt.[1]
  • 25 JuniePous Lucius I volg Pous Cornelius op.
  • Die vors van Meroë, Teqorideamani stuur gesante na die tempel van Isis in Philae [2]

Geboortes

wysig

Sterftes

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 de Blois, Lukas (2007). “THE MILITARY FACTOR IN THE ONSET OF CRISES IN THE ROMAN EMPIRE IN THE THIRD CENTURY AD.” The Impact of the Roman Army (200 B.C. – A.D. 476): Economic, Social, Political, Religious and Cultural Aspects. Brill. pp. 497–507. {{cite book}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. Ancient Civilizations of Africa, General history of Africa G. Mokhtar, UNESCO, 1981, ISBN 923101708X, ISBN 9789231017087