Sutton Foster

Amerikaanse aktrise
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 22:08, 14 Mei 2019 (Robot voeg by: Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Sutton Foster (gebore 18 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shrek the Musical (2013) en The Angriest Man in Brooklyn (2014), en in die televisiereekse Bunheads (2012) en Younger (2015).

Sutton Foster
Geboortenaam Sutton Lenore Foster
Geboorte 18 Maart 1975 (1975-03-18) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2013: Shrek the Musical
  • 2014: The Angriest Man in Brooklyn
  • 2015: Gravy

Televisiereekse

wysig
  • 2000: A Makeover Story
  • 2005: Johnny and the Sprites
  • 2007: Flight of the Conchords
  • 2009: Side by Side by Susan Blackwell
  • 2010: Show People with Paul Wontorek
  • 2012: Bunheads
  • 2015: Younger

Televisierolprente

wysig
  • 2004: Broadway on Broadway
  • 2006: Broadway Under the Stars

Video's

wysig
  • 2018: Bernstein 100 Celebration with Dudamel

Eksterne skakels

wysig