Gaan na inhoud

ie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Enkelvoud 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
2de
Vlaams
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ik 'k jij je u gij ge hij ie zij ze het 't
Voorwerp mij me jou je u u hem 'm haar ze, d'r, 'r het 't
Meervoud 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
2de
Vlaams
3. persoon
Onderwerp wij we jullie u gij ge zij ze
Voorwerp ons jullie u u hun, hen ze
Hulp:IPA: [i]
   
(lêer)
Hy, persoonlike voornaamwoord van die derde persoon enkelvoud manlik in die onderwerpsvorm.
«Heeft-ie dat gezegd?»
Het hy dit gesê?

    Eienskappe

Die beklemtoonde vorm is hij. Hierdie onbeklemtoonde vorm "-ie" kom net by inversie voor en word in die skryftaal dikwels vermy.