Gaan na inhoud

oos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 09:43, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Bywoord
oos
Een van die vier hoofwindrigtings.
Oos is die teenoorgestelde rigting van wes en die rigting waar die son opkom.

    Antonieme

wes

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: east(en)
Nederlands: oost(nl)
Russies: восток(ru) m (vostok)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oos.