Yarrowstadion
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Yarrow-stadion)
Yarrowstadion | ||
Yarrowstadion se speelveld
| ||
Bynaam | Die visbak, die bulring | |
---|---|---|
Ligging | Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland | |
Koördinate | 39°4′13″S 174°3′54″O / 39.07028°S 174.06500°O | |
Eienaar | Stadsraad | |
Kapasiteit | 25 500 | |
Oppervlak | Gras met sandbasis | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | Januarie 2002 | |
Gebou | 2002 | |
Geopen | September 2002 | |
Boukoste | NZ$15 miljoen | |
Struktuuring. | Warren & Mahoney | |
Huurders | ||
Chiefs (Superrugby) Taranaki se Rugbyunie Team Taranaki Taranaki Sharks (rugbyliga) Central Districts Stags (NZC) |
Yarrowstadion is 'n groot stadion in die sentraal geleë voorstad Westown in Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland. Voertuie kan die stadion vanaf Maratahu-straat bereik.
Die stadion word hoofsaaklik deur die Taranaki-rugbyspan, die span wat hulle in die ITM-beker verteenwoordig, gebruik. Die stadion word ook soms ingespan vir superrugbywedstryde vir die Hurricanes, alhoewel hulle tuisveld in Wellington is. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Rugbywêreldbeker 2011
[wysig | wysig bron]- Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
11 September 2011 | 18:00 | Ierland | 22–10 | Verenigde State | Groep C | 20 823 |
15 September 2011 | 19:30 | Rusland | 6–13 | Verenigde State | Groep C | 13 931 |
26 September 2011 | 19:30 | Wallis | 81–7 | Namibië | Groep D | 13 710 |