Witvlerksterretjie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Witvlerkmeerswael)
Witvlerksterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. leucopterus
|
Binomiale naam | |
Chlidonias leucopterus (Temminck, 1815)
|
Die Witvlerksterretjie (Chlidonias leucopterus) is 'n redelike algemene somertrekvoël uit Sentraal-Asië en kom by watermassas, mere en vleie voor. Die voël pik kos van die watervlak af terwyl hy vlieg en vang ook insekte in die lug. Die voël is 20 – 22 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-winged Tern.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
In vlug
-
Swerm
-
'n Paartjie
-
Museum specimen
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Chlidonias leucopterus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Chlidonias leucopterus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)