Troupante
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Troupant)
Coraciidae | |
---|---|
'n Gewone troupant (Coracias caudatus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Coraciidae Rafinesque, 1815
|
Genera | |
Troupante (Coraciidae) is 'n familie van bont, middelgroot voëls in die orde Coraciiformes. Die voëls sit dikwels op hoë takke en duik vanuit die posisie ondertoe om insekte te vang. Die familie omvat 12 spesies.[1]
Taksonomie
[wysig | wysig bron]- Genus Coracias
- Genus Eurystomus
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir troupant.