Grootmossie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Passer motitensis)
Grootmossie | |
---|---|
'n Grootmossie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. motitensis
|
Binomiale naam | |
Passer motitensis |
Die grootmossie (Passer motitensis) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in halfdorre doringboomveld. Hulle maak nes in 'n doringboom of bos. Die voël word 15 cm groot en weeg 26 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great sparrow.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Passer motitensis. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Passer motitensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Clancey, P. A. (1964). "Oor die oorspronklike beskrywing van Passer iagoensis motitensis Smith". Nuusbrief van die Britse Ornitologiese Klub. 84 (6): 110.