Nieu-Holland
Voorkoms
Die term Nieu-Holland kan verwys ná:
- Nieuw-Holland, 'n vroeëre benaming van die huidige Australië van die 17de eeu tot die 19de eeu.
- Nederlands-Brasilië, 'n voormalige Nederlandse kolonie in die huidige Brasilië vanaf 1634 tot 1650.
- Nieuw Nederland, 'n voormalige Nederlandse kolonie in die huidige Verenigde State van Amerika vanaf 1624 tot 1667.