Donkervlieëvanger
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Muscicapa adusta)
Donkervlieëvanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. adusta
|
Binomiale naam | |
Muscicapa adusta (Boie, 1828)
|
Die Donkervlieëvanger (Muscicapa adusta) is 'n algemene standvoël aan woudrande en in ooptes, rivierbos en dig beboste tuine. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Dusky Flycatcher.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Donkervlieëvanger in Ruhija Bwindi NP, Uganda.
-
Nog een, die keer by Lake Naivasha in Kenia.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Muscicapa adusta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)