Bulbinella
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Katstert)
Bulbinella | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Bulbinella (katsterte) is 'n genus van plante in die familie Asphodelaceae, subfamilie Asphodeloideae,[1] en vir die eerste keer beskryf as 'n genus in 1843.[2] Die meeste van die spesies in die genus is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die winterreënval gebied. Ander spesies is endemies aan Nieu-Seeland, waar die meeste voorkom in die sentrale Otago-gebied. Die gebied het dieselfde tipe klimaat as die Wes-Kaap.[3][4][5]
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Hulle word gekenmwerk deur die digte, trosse blomme, meestale geel maar ook wit, pienk of oranje afhangende van die spesies. Daar is een spesie in Nieu-Seeland wat die enigste is wat slegs wit en geel blomme dra.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Bulbinella angustifolia (Cockayne & Laing) L.B.Moore - Suid-eiland van Nieu-Seeland
- Bulbinella barkerae P.L.Perry - Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap
- Bulbinella calcicola J.C.Manning & Goldblatt - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella cauda-felis (L.f.) T.Durand & Schinz - Wes-Kaap en Noord-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella chartacea P.L.Perry - Clanwilliam en Worcester in die Wes-Kaap
- Bulbinella ciliolata Kunth - Namakwaland in die Noord-Kaap
- Bulbinella divaginata P.L.Perry - Wes-Kaap en Noord-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella eburniflora P.L.Perry - Calvinia in die Noord-Kaap
- Bulbinella elata P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella elegans Schltr. ex P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella floribunda (Aiton) T.Durand & Schinz - Geelkatstert - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella gibbsii Cockayne - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland
- Bulbinella gracilis Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella graminifolia P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella hookeri (Colenso ex Hook.) Cheeseman - Maori Lily - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland
- Bulbinella latifolia Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella latifolia doleritica Kunth (P.L.Perry) P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella modesta L.B.Moore - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland
- Bulbinella nana P.L.Perry - Richtersveld in die Noord-Kaap
- Bulbinella nutans (Thunb.) T.Durand & Schinz - Wes-Kaap en Oos-Kaap
- Bulbinella potbergensis P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella punctulata Zahlbr. - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella rossii (Hook.f.) Cheeseman - Ross Lily - Auckland-eilande en Campbell-eilande van Nieu-Seeland
- Bulbinella talbotii L.B.Moore - Gouland Downs op die Suid-eiland van Nieu-Seeland
- Bulbinella trinervis (Baker) P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
- Bulbinella triquetra (L.f.) Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Stevens, P.F. (2001 onwards). "Asphodeloideae". Angiosperm Phylogeny Website. Retrieved 2016-06-10.
- ↑ Stevens, P.F., Angiosperm Phylogeny Website: Asparagales: Asphodeloideae, http://www.mobot.org/MOBOT/Research/APweb/orders/asparagalesweb.htm#Asphodelaceae
- ↑ Kew World Checklist of Selected Plant Families
- ↑ Moore, L.B. & Edgar, E. (1970). Flora of New Zealand 2: 1-354. R.E.Owen, Government Printer, Wellington.
- ↑ Germishuizen, G. & Meyer, N.L. (eds.) (2003). Plants of Southern Africa: an annotated checklist. Strelitzia 14.: i-vi, 1-1231. National Botanical Institute, Pretoria.