Corey Carrier
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Corey Carrier | |
Geboorte | 20 Augustus 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Corey Carrier (gebore 20 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nixon (1995) en The Adventures of Pinocchio (1996), en in die televisiereeks The Young Indiana Jones Chronicles (1992).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Nixon
- 1996: The Adventures of Pinocchio
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1992: The Young Indiana Jones Chronicles
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Treasure Island: The Adventure Begins
- 1995: Shock Treatment
- 1996: The Adventures of Young Indiana Jones: Travels with Father
- 2000: The Adventures of Young Indiana Jones: My First Adventure
- 2000: The Adventures of Young Indiana Jones: Passion for Life
- 2000: The Adventures of Young Indiana Jones: The Perils of Cupid
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: The Adventures of Young Indiana Jones: Journey of Radiance