Robbie Amell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robbie Amell | |
Geboortenaam | Robert Patrick Amell |
---|---|
Geboorte | 21 April 1988 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robbie Amell (gebore 21 April 1988) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Duff (2015) en ARQ (2016), en in die televisiereeks The Tomorrow People (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: The Duff
- 2015: Anatomy of the Tide
- 2016: ARQ
- 2016: Nine Lives
- 2017: The Babysitter
- 2019: Code 8
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: True Jackson, VP
- 2012: 1600 Penn
- 2013: The Tomorrow People
- 2013: Zach Stone Is Gonna Be Famous
- 2019: Upload
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Scooby-Doo! The Mystery Begins
- 2010: Scooby-Doo! Curse of the Lake Monster
- 2011: Hallelujah
- 2012: Hornet's Nest
- 2012: Like Father
- 2013: The Hunters
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Scooby-Doo: The Coolsville High Video Yearbook
- 2009: The Scooby-Doo Mystery Inc. Personality Quiz
- 2010: Scooby-Doo: The Whole World Loves You!
- 2011: Scooby-Doo: Rock, Rap and Rollerskates: Insider's Look at the Making of a Music Video
- 2011: Jeepers! Jinkies! Zoinks! A Tribute to the Classic Gags of Scooby-Doo!