Las Vegas Straatrenbaan
Voorkoms
Ligging | Las Vegas, Verenigde State van Amerika |
---|---|
Tydsone | UTC-8 |
Groot byeenkomste | Formule 1 |
Grand Prix-renbaan (2023–tans) | |
Lengte | 6,201 km (3,853 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 1:35.490 ( Oscar Piastri, McLaren-Mercedes, 2023, Formule Een) |
Oorspronklike renbaan (1981–1982) | |
Lengte | 3,650 km (2,268 mi) |
Draaie | 14 |
Rondterekord | 1:19.639 ( Michele Alboreto, Tyrrell-Ford, 1982) |
Die Las Vegas Straatrenbaan is 'n 6,201 km lange motorsportrenbaan in Las Vegas, Nevada, Verenigde State van Amerika. Die eerste Formule Een Grand Prix is in 2023 gehou as die Las Vegas Grand Prix.
Die baan
[wysig | wysig bron]Die uitleg van die baan is een keer verander:
- 1981–1982: lengte 3,650 kilometers (2,268 mi)
- 2023–tans: lengte 6,201 kilometers (3,853 mi)
Verskillende baanuitlegte
[wysig | wysig bron]-
Grand Prix-baan
(1981-1982) -
Grand Prix Straatrenbaan
(2023-tans)