Gaan na inhoud

Terry Scott

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Terry Scott
Geboortenaam Owen John Scott
Geboorte (1927-05-04)4 Mei 1927
Sterfte 26 Julie 1994 (op 67)
Nasionaliteit Engels
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terry Scott (4 Mei 1927 – 26 Julie 1994) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry On... Up the Khyber (1968), Carry on Camping (1969), Carry on Up the Jungle (1970), en Carry on Henry VIII (1971).

Filmografie

Rolprente

  • 1964: Gonks Go Beat
  • 1968: Carry On... Up the Khyber
  • 1969: Carry on Camping
  • 1970: Carry on Up the Jungle
  • 1971: Carry on Henry VIII

Televisiereekse

  • 1955: Great Scott, It's Maynard
  • 1957: Scott Free
  • 1958: A Christmas Night with the Stars
  • 1958: The Anne Shelton Show
  • 1962: Hugh and I
  • 1962: Comedy Bandbox
  • 1964: Scott On...
  • 1968: Hugh and I Spy
  • 1969: The Gnomes of Dulwich
  • 1973: Son of the Bride
  • 1974: Happy Ever After
  • 1974: A Day with Dana
  • 1979: Terry and June
  • 1981: Danger Mouse

Televisierolprente

  • 1955: Terry Scott
  • 1963: Dick Whittington
  • 1965: Mother Goose
  • 1969: Carry on Christmas
  • 1970: Carry on Again Christmas
  • 1971: Mr Tumbleweed
  • 2010: The Unforgettable Terry Scott

Eksterne skakels