Gaan na inhoud

Michael Ansara

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Michael Ansara
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Ansara (15 April 1922 – 31 Julie 2013) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Guns of the Magnificent Seven (1969), The Message (1976), en The Manitou (1977), en in die televisiereeks I Dream of Jeannie (1965).

Filmografie

Rolprente

  • 1948: Queen Esther
  • 1952: Brave Warrior
  • 1953: Serpent of the Nile
  • 1953: Slaves of Babylon
  • 1954: Princess of the Nile
  • 1955: Abbott and Costello Meet the Mummy
  • 1955: New Orleans Uncensored
  • 1956: Gun Brothers
  • 1957: The Tall Stranger
  • 1965: Harum Scarum
  • 1966: And Now Miguel
  • 1968: Daring Game
  • 1968: The Destructors
  • 1969: Guns of the Magnificent Seven
  • 1972: Dear Dead Delilah
  • 1973: The Doll Squad
  • 1974: The Bears and I
  • 1976: The Message
  • 1977: The Manitou
  • 1984: Access Code
  • 1985: KGB: The Secret War
  • 1999: The Long Road Home

Televisiereekse

  • 1956: Broken Arrow
  • 1959: Law of the Plainsman
  • 1965: I Dream of Jeannie
  • 1974: Chopper One
  • 1982: Gavilan
  • 1982: Romance Theatre
  • 1983: Reading Rainbow
  • 1985: George Burns Comedy Week
  • 1986: Rambo

Televisierolprente

  • 1970: The Fountain of Groovy
  • 1971: Hamad and the Pirates
  • 1974: The First Woman President
  • 1979: When the West Was Fun: A Western Reunion

Video's

  • 1997: Johnny Mysto: Boy Wizard
  • 1998: Batman & Mr. Freeze: SubZero

Eksterne skakels