Kim Jong-oen
Kim Jong-oen 김정은 | |
Hoogste Leier van Noord-Korea
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 17 Desember 2011 | |
Voorafgegaan deur | Kim Jong-il |
---|---|
Eerste Sekretaris van die Werkersparty van Korea
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 11 April 2012 | |
Voorafgegaan deur | Kim Jong-il (as sekretaris-generaal) |
Eerste voorsitter van die Nasionale Weermag Kommissie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 13 April 2012 | |
Voorafgegaan deur | Kim Jong-il (as voorsitter) |
Opperbevelvoerder van die Koreaanse Volksleër
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Desember 2011[1] | |
Voorafgegaan deur | Kim Jong-il |
Voorsitter van die Sentrale Militêre Kommissie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 11 April 2012 | |
Voorafgegaan deur | Kim Jong-il |
Adjunk-voorsitter van die Sentrale Militêre Kommissie
| |
Ampstermyn 28 September 2010 – 11 April 2012 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Choe Ryong-hae Ri Yong-ho |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Januarie 1983 Pjongjang, Noord-Korea[2] |
Politieke party | Werkersparty van Korea |
Eggenoot/-note | Ri Sol-ju |
Kind(ers) | Kim Ju-ae |
Alma mater | Kim Il-sung Universiteit Kim Il-sung Militêre Universiteit |
Religie | geen (Ateïsme) |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Noord-Korea |
Diens/Tak | Koreaanse Volksleër |
Jare in diens | 2010–hede |
Rang | Maarskalk van die Republiek (공화국원수, Konghwaguk wonsu) |
Eenheid | Alle (Opperbevelhebber) |
Kim Jong-oen (Koreaans: 김정은; * 8 Januarie 1983) is die leier van Noord-Korea se Kommunistiese Party en die land self. Hy beklee sedert Desember 2011 die titel van Hoogste Leier van Noord-Korea nadat sy vader, Kim Jong-il, op 17 Desember 2011 gesterf het. Sy oorlede oupa, Kim Il-sung, was die eerste leier van Noord-Korea.
Daar is nie baie oor sy persoonlikheid en gewoontes bekend nie, afgesien dat hy van basketbal hou. Kim het sy opvoeding in die Weste ontvang. Hy was van 1998 tot 2000 by 'n staatskool in Switserland ingeskryf en het homself as 'n diplomaat se seun, genaamd Pak Un, voorgedoen. Kim het na berig word later die Kim Il-sung Militêre Universiteit in Pyongyang bygewoon. Toe sy ma in 2004 aan kanker oorlede is, het hy hom aan drank en kos vergryp. Sy gewig het tot byna 200 pond opgeskiet.[3] Hy is in 2009 met Ri Sol-ju getroud en hulle het in 2010 'n dogter ryker geword. Hy is die wêreld se jongste staatshoof.
Verwysings
- ↑ "N.Korea declares Kim Jong-Un commander of military" (in Engels). Agence France-Presse. 30 Desember 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2014. Besoek op 17 Augustus 2014.
- ↑ "Rodman Gives Details on Trip to North Korea" (in Engels). The New York Times. 9 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020. Besoek op 17 Augustus 2014.
- ↑ Who is North Korea's secretive Kim Jong Un?
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kim Jong-oen.
- (en) People in DPRK news Geargiveer 1 Junie 2009 op Wayback Machine. Besoek op 17 Augustus 2014.
Party-politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Kim Jong-il |
Voorsitter van die Arbeidersparty van Korea Eerste Sekretaris: 2012–2016 2016–hede |
Sittend |
Voorsitter van die Sentrale Militêre Kommissie Waarnemend: 2011–2012 2012–hede | ||
Leier van die Presidium van die Politburo van die Arbeidersparty van Korea Waarnemend: 2011–2012 2012–hede | ||
Nuwe pos | Ondervoorsitter van die Sentrale Militêre Kommissie 2010–2012 Dien saam met: Ri Yong-ho |
Opgevolg deur Choe Ryong-hae & Ri Yong-ho |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Kim Jong-il |
Hoogste Leier van Noord-Korea 2011–hede |
Sittend |
Voorsitter van die Kommissie vir Staatssake Nasionale Kommissie vir Verdediging: 2012–2016 2016–hede | ||
Militêre poste | ||
Voorafgegaan deur Kim Jong-il |
Hoogste Bevelvoerder van die Koreaanse Volksweermag 2011–hede |
Sittend |