Gaan na inhoud

Karlsruhe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Karlsruhe

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Baden-Württemberg
 Koördinate 49°01′N 8°24′O / 49.017°N 8.400°O / 49.017; 8.400
 Stigting 17 Junie 1715
 Stadstatus 24 September 1715
 Oppervlakte:  
 - Totaal 173,46 vk km
 Hoogte bo seevlak 115 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 296 033
 - Bevolkingsdigtheid 1 707/vk km
 - Metropolitaanse gebied 630 000
 - Metropolregion 6 000 000
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Frank Mentrup (SPD)
 Amptelike Webwerf karlsruhe.de

Karlsruhe is 'n stad in die deelstaat Baden-Württemberg, Duitsland. Die stad het 'n bevolking van 296 033 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 173,46 km². Die stad is op 17 Junie 1715 gestig en is die setel van die Konstitusionele Hof (Duits: Bundesverfassungsgericht) wat die hoogste gesag oor die grondwet in die Bondsrepubliek Duitsland het.


Sien ook

Eksterne skakels