Gaan na inhoud

Boogskiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur ChuispastonBot (besprekings | bydraes) op 23:28, 23 Maart 2012 (r2.7.1) (robot Bygevoeg: lv:Loka šaušana)
Boogskutters tydens 'n wedstryd.
'n Skut lê aan
'n Saamgestelde boog, let op die katrol onderaan.

Boogskiet is 'n sport waar pyle na 'n teiken weggeskiet word deur gebruik te maak van 'n gesnaarde boog. Vroeër was die boog hoofsaaklik 'n jag- en oorlogswapen, maar tans is boogskiet meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Suid-Afrika en die Verenigde State nog met die boog gejag word. Mens kry handboë en kruisboë. Dit artikel handel hoofsaaklik oor handboogskiet, soos wat tydens die Olimpiese Somerspele beoefen word.

Eksterne skakels