Gaan na inhoud

Wladiwostok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur WikitanvirBot (besprekings | bydraes) op 09:45, 26 Desember 2011 (r2.7.1) (robot Verander: uk:Владивосток)

Wladiwostok
Владивосток

Wladiswostok in Oos-Rusland Wapen
Primorski-krai in Rusland
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Krai Primorski-krai
 Koördinate 43°8′N 131°54′E / 43.133°N 131.900°O / 43.133; 131.900
 Stigting 1860
 Stadstatus 1880
 Oppervlakte:  
 - Totaal 600 vk km
 Hoogte bo seevlak 171 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 594 701
 - Bevolkingsdigtheid 991,2/vk km
 Tydsone UTC +10
 - Somertyd UTC +11
 Burgemeester Jewgeni Poesjkarjof
 Amptelike webwerf www.vlc.ru

Wladiwostok (Russies: Владивосток) is 'n stad in die ooste van Rusland met 'n geraamde bevolking van 594 701 (2002). Die Wladiswostok- Internasionale Lughawe is daarnaby geleë.

Geskiedenis

Wladiwostok in 1910.

Susterstede

Wladiswostok het sestien susterstede.