Gaan na inhoud

Anglo-Boereoorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 10:38, 31 Julie 2023 (Wysigings deur 41.121.116.121 teruggerol na laaste weergawe deur Jcwf)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Anglo-Boereoorlog of Boereoorlog (afgekort, ABO) is 'n benaming wat dikwels gebruik word vir die twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika oor twee tydperke: