Lythraceae
Voorkoms
Lythraceae | |
---|---|
Lythrum salicaria | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Lythraceae J.St.-Hil.[1] |
Genera | |
|
Lythraceae is die skubliesroos-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Daar is 500 spesies wat wêreldwyd tot die orde hoort waarvan een in Suider-Afrika voorkom en 'n boom is. Die familie kom hoofsaaklik in die trope voor.
Genera
[wysig | wysig bron]- Adenaria Kunth
- Ammannia L.
- Capuronia Lourteig
- Crenea Aubl.
- Cuphea P.Browne
- Decodon J.F.Gmel.
- Didiplis Raf.
- Diplusodon Pohl
- Duabanga Buch.-Ham.
- Galpinia N.E.Br.
- Ginoria Jacq.
- Heimia Link
- Koehneria S.A.Graham, Tobe & Baas
- Lafoensia Vand.
- Lagerstroemia L.
- Lawsonia L.
- Lourtella S.A.Graham, Baas & Tobe
- Lythrum L.
- Pehria Sprague
- Pemphis J.R.Forst. & G.Forst.
- Physocalymma Pohl
- Pleurophora D.Don
- Punica L.
- Rotala L.
- Sonneratia L.f.
- Tetrataxis Hook.f.
- Trapa L.
- Woodfordia Salisb.
Spesies
[wysig | wysig bron]Die enigste spesie wat in Suider-Afrika voorkom is:
- Brosblaar Galpinia transvaalica
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.
Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lythraceae.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Lythraceae