African People's Convention
Voorkoms
African People's Convention | |
APC | |
Leier | Themba Godi |
---|---|
Slagspreuk | The Alternative Voice |
Gestig | 4 September 2007 |
Afgestig van | Pan Africanist Congress of Azania |
Hoofkwartier | 4de vloer, Dr Neil Aggett-huis, Presidentstraat 90, Johannesburg 2001, Gauteng |
Jeugvleuel | APCYL |
Ideologie | Pan-Afrikanisme Sosialisme Swart nasionalisme Kontinentale eenheid[1] |
Amptelike kleure | Swart, geel, groen |
Webblad | www |
Die African People's Convention (APC) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 4 September 2007 gestig deur die voormalige onderleier van die Pan Africanist Congress of Azania, Themba Godi, en die PAC se enigste twee provinsiale verteenwoordigers, Zingisa Mkabile (Oos-Kaap) en Malesela Ledwaba (Gauteng).[2] Alhoewel die party albei provinsiale setels in die 2009 algemene verkiesing verloor het, het hy sy setel in die Nasionale Vergadering behou, en ook in 2014.
Verkiesingsresultate
Nasionale verkiesings
Verkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2019[3] | 19 593 | 0,11 | 0 |
2014[4] | 30 676 | 0,17 | 1 |
2009 | 35 867 | 0,20 | 1 |
Provinsiale verkiesings
Verkiesing | Oos-Kaap | Vrystaat | Gauteng | KwaZulu-Natal | Limpopo | Mpumalanga | Noordwes | Noord-Kaap | Wes-Kaap | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
% | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | |
2019[5] | 0.13% | 0/63 | 0.15% | 0/30 | 0.07% | 0/73 | 0.10% | 0/80 | 0.36% | 0/49 | 0.34% | 0/30 | 0.13% | 0/33 | 0.15% | 0.30 | 0.04% | 0/42 |
2014[4] | 0,23% | 0/63 | 0,32% | 0/30 | 0,16% | 0/73 | 0,18% | 0/80 | 0,35% | 0/49 | 0,44% | 0/30 | 0,40% | 0/33 | 0,28% | 0/30 | 0,06% | 0/42 |
2009 | 0,20% | 0/63 | 0,31% | 0/30 | 0,12% | 0/73 | 0,15% | 0/80 | 0,30% | 0/49 | 0,37% | 0/30 | 0,29% | 0/33 | 0,34% | 0/30 | 0,09% | 0/42 |
Munisipale verkiesings
Verkiesing | Stemme | % |
---|---|---|
2021[6] | 58 358 | 0,19% |
2016[7] | 84 579 | 0,22% |
Sien ook
Verwysings
- ↑ (en) "Breë ideologie". APC. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 30 Augustus 2010. Besoek op 13 Oktober 2016.
- ↑ "Godi leaves PAC for African People's Convention" (in Engels). Mail & Guardian. 4 September 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
- ↑ 4,0 4,1 "2014 National and Provincial Elections Results – 2014 National and Provincial Election Results" (in Engels). elections.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs namedIEC
- ↑ "Local Government Elections 2021 Results Summary - All Ballots" (PDF). elections.org.za. Besoek op 12 Februarie 2022.
- ↑ "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
Eksterne skakels
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 26 Februarie 2018 op Wayback Machine