Gaan na inhoud

Bob Hoskins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur InternetArchiveBot (besprekings | bydraes) op 07:59, 14 Augustus 2021 (Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Bob Hoskins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hoskins by die filming van Ruby Blue op 2007

Geboortenaam Robert William Hoskins, Jr.
Alias Bob Hoskins, Jr.
Robert William Hoskins, Jr.
Robert William Hoskins
Robert Hoskins
Robert Hoskins, Jr.
Bob William Hoskins, Jr.
Bob William Hoskins
Robert Wiliam Hoskins, Jr.
Robert Wiliam Hoskins
Bob Wiliam Hoskins, Jr.
Bob Wiliam Hoskins
Geboorte 26 Oktober 1942
St. Bury Edmunds, West Suffolk, Engeland
Sterfte 29 April 2014 (op 71)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Verenigde Koninkryk
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1969–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert William "Bob" Hoskins, Jr. (26 Oktober 194229 April 2014) was 'n Engelse filmster en komediant. Hoskins is bekend vir sy rol in rolprente soos "The Long Good Friday", "Mona Lisa" en "Who Framed Roger Rabbit". Hy het 'n Bafta- en 'n Golden Globe-prys vir sy rol as George in Mona Lisa ontvang.

Biografie

[wysig | wysig bron]

Robert William Hoskins, Jr. is op 26 Oktober 1942 in St. Bury Edmunds, West Suffolk in die Verenigde Koninkryk gebore.

Hoskins kondig sy aftrede op 8 Augustus 2012 aan nadat hy in 2011 met Parkinson se siekte gediagnoseer is.[1] Hy is op 29 April 2014 by sy huis in Londen in die noorde van Engeland aan longontsteking oorlede.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bob Hoskins to retire after Parkinson's diagnosis
  2. Rozen, Leah (30 April 2014). "An Appreciation: Five Worthy Roles Played by Actor Bob Hoskins, Dead at Age 71" (in Engels). BBC America. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 26 Julie 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]