Lynn Shelton
Voorkoms
Lynn Shelton | |
Geboorte | Oberlin, Ohio | 27 Augustus 1965
---|---|
Sterfte | 16 Mei 2020 (op 54) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Ouers | David "Mac" Shelton en Wendy Roedell |
Lewensmaat | Kevin Seal (geskei) |
Kinders | Milo |
Beroep(e) | Regisseuse, aktrise, en skryfster |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lynn Shelton (1965−2020) was 'n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Effortless Brilliance (2008), Humpday (2009), Your Sister's Sister (2011), en Laggies (2014).
Lynn Shelton is op 16 Mei 2020 op die ouderdom van 54 in Los Angeles aan 'n bloedversteuring oorlede. Sy word oorleef deur haar gewese eggenoot Kevin Seal, haar 13-jarige seun Milo Seal en haar ouers.[1]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: We Go Way Back
- 2008: My Effortless Brilliance
- 2009: Humpday
- 2011: Your Sister's Sister
- 2012: Do Not Disturb
- 2013: Touchy Feely
- 2014: Laggies
- 2015: Half Sister, Full Love
- 2017: Outside In
- 2019: Sword of Trust
- I'm Down
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: Young American Bodies
- 2008: New Film Nation
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: What the Funny