Hyundai i10
Voorkoms
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Ook genoem | Hyundai Grand i10 |
Produksie | 2007–huidig |
Modeljare | 2007–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Stadsmotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L Hyundai Kappa II I3 enjin (petrol) 1.1 L Hyundai Epsilon I4 (petrol) 1.2 L Hyundai Kappa I4 (petrol) 1.1 L Hyundai U-Line I3 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 3565 mm |
Breedte | 1595 mm |
Hoogte | 1550 mm |
Massa | 925 - 1040 kg |
Asafstand | 2380 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Atos |
Die Hyundai i10 is 'n stadsmotortjie wat sedert 2007 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word. Dit vervang die Hyundai Atos in die modelreeks en is slegs beskikbaar as 'n vyfdeur-luikrugbakwerk.
Die tweede geslag van die motor is in Augustus 2013 bekendgestel, en is vroeg in 2014 vrygestel.
Hyundaimotormodelle |
---|
Huidige modelle:
i10 ·
i20 ·
ix20 ·
i30 ·
ix35 ·
i40 ·
Accent ·
Atos ·
Elantra ·
Equus (tot 2016) ·
Getz ·
Matrix (tot 2007) ·
Santa Fe ·
Sonata ·
H-1 (Starex minibus) ·
Terracan ·
Tiburon ·
Tucson ·
Veloster ·
|
Wysig hierdie sjabloon |