Gaan na inhoud

Main

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur 79.211.154.114 (besprekings) op 20:39, 16 April 2014 (from de:wiki)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Main
Die stroomgebied van die Main
Stroomgebied Deelstate Beiere, Baden-Württemberg en Hesse
Oorsprong Samevloeiing van Weißer Main en Roter Main
Monding Ryn naby Wiesbaden
Lengte 527 km
Oorsprong-hoogte Weißer Main: 887 m
Roter Main: 580 m
Monding-hoogte 82 m
Gemiddelde afloop 225 m³/s (monding)
Stroomgebiedopp. 27 292 km²

Die Main is 'n rivier in Duitsland met 'n lengte van 527 kilometer. Beide die rivier se bronriviere ontstaan in Beiere. Die Weißer Main (Duits: Wit Main) ontspring in Fichtelgebirge en die Roter Main (Duits: Rooi Main) ontspring in Fränkische Alb.

Die Main se monding is in Hesse in Wiesbaden wat teenoor die stad Mainz waar die rivier in die Ryn uitmond.

Die grootste stad, wat aan die Main geleë is, is Frankfurt am Main.