Kim Il-sung
Voorkoms
Kim Il-sung | |
[[Lêer:|Kim Il-sung]] | |
Opperste leier van die Demokratiese Republiek van Noord-Korea
| |
Ampstermyn 1948 – 1994 | |
Opgevolg deur | Kim Jong-il |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 15 April 1912 |
Kim Il-sung (15 April 1912 – 8 Julie 1994), was die leier van Noord-Korea se Kommunistiese Party. Sy dood, op die ouderdom van 82 is op staatstelevisie aangekondig.
Verwysings
Bronne
- (en) [Kim's resting place] Geraadpleeg op 8 July 1994