Gaan na inhoud

Wes-Yorkshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Addbot (besprekings | bydraes) op 09:21, 9 Maart 2013 (Verplasing van 48 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q23083)
Ligging van Wes-Yorkshire in Engeland (rooi)

Wes-Yorkshire is 'n Metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit in die stede Leeds, Wakefield, Bradford en Calderdale. Wes-Yorkshire het 'n bevolking van 2 161 200 mense in 2007 gehad, en is die 10de grootste graafskap in Engeland.