Gaan na inhoud

Republiek die Kongo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
République du Congo
Vlag van Republiek van die Kongo Landswapen van Republiek van die Kongo
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: Unité, Travail, Progres
(Frans: Eenheid, Werk, Vordering)
Ligging van Republiek van die Kongo
Amptelike taal Frans
Hoofstad Brazzaville
4°14′S 15°14′E / 4.233°S 15.233°O / -4.233; 15.233
Grootste stad Brazzaville
Regering republiek
Denis Sassou-Nguesso
Isidore Mvouba
Onafhanklikheid
- Datum
Van Frankryk
15 Augustus, 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

342 000 km² (62ste)
3,3%
Bevolking
 - Soos op 2003 skatting
 - Soos op n/a sensus
 - Digtheid

2 954 258 (131ste)
n/a
8,6/km² (213)
BBP (PPP)
 - Soos op 2005 totaal
 - Per capita

4 621 miljoen (154)
1 379 (158)
Geldeenheid CFA franc (XAF)
Tydsone
 - Somertyd
CET (UTC+1)
nie gebruik nie (UTC+1)
Volkslied La Congolaise
Internet-TLD .cg
Skakelkode +242
Kaart van die Republiek van die Kongo

Die Republiek van die Kongo, ook Kongo-Brazzaville, of net Kongo (nie dieselfde as die Demokratiese Republiek van die Kongo nie) is 'n voormalige Franse kolonie in wes-sentraal Afrika. Dit grens Gaboen, Kameroen, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Demokratiese Republiek van die Kongo en die Golf van Guinee. Die hoofstad is Brazzaville.

Bibliografie