Gaan na inhoud

Polo: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Bachelet y campeones de polo.jpg|thumb|200px|[[Chile]]ense span van Polo, met die voormalige president [[Michelle Bachelet]], na die wen van die wêreld kampioenskap van die spesialiteit [[2008]]]]
[[Lêer:Bachelet y campeones de polo.jpg|thumb|200px|[[Chile]]ense span van Polo, met die voormalige president [[Michelle Bachelet]], na die wen van die wêreld kampioenskap van die spesialiteit [[2008]]]]


'''Polo''' is 'n balspel wat gespeel word deur twee spanne van vier spelers te perd op 'n veld van 300x200 meter. Die ruiter is uitgerus met 'n stok van bamboes (mallet) met 'n sigaaragtige dwarshout aan die einde, sodat hy die bal op die grond kan speel sonder om af te klim. Die spel vereis uitstekend ruiterskap en balvaardigheid en vind sy oorsprong in Persië.
'''Polo''' is 'n balspel wat gespeel word deur twee spanne van vier spelers te perd op 'n veld van 300x200 meter. Die ruiter is uitgerus met 'n stok van bamboes (mallet) met 'n sigaaragtige dwarshout aan die einde, sodat hy die bal op die grond kan speel sonder om af te klim. Die spel vereis uitstekend ruiterskap en balvaardigheid en vind sy oorsprong in [[Persië]].


== Polo in Nederland ==
== Polo in Nederland ==

Wysiging soos op 20:46, 17 April 2012

Chileense span van Polo, met die voormalige president Michelle Bachelet, na die wen van die wêreld kampioenskap van die spesialiteit 2008

Polo is 'n balspel wat gespeel word deur twee spanne van vier spelers te perd op 'n veld van 300x200 meter. Die ruiter is uitgerus met 'n stok van bamboes (mallet) met 'n sigaaragtige dwarshout aan die einde, sodat hy die bal op die grond kan speel sonder om af te klim. Die spel vereis uitstekend ruiterskap en balvaardigheid en vind sy oorsprong in Persië.

Polo in Nederland

In 1988 werd in Nederland de eerste polowedstrijd op de Lage Vuursche gespeeld. In 1993 werd Polo Club Wassenaar opgericht. Met 31 leden is deze polo club momenteel de grootste polo club van Nederland. Daarna volgen Polo Club Vreeland nabij Hilversum, Polo Club Deuverden nabij Putten en de Dutch Polo & Country Club in Houten. Nederland kent momenteel ongeveer 70 Nederlandse polospelers waarvan 25% vrouwelijk is. Naast de polotoernooien op de poloclubs worden er toernooien gespeeld in Domburg, Tilburg en Amsterdam.