Mark (ekonomie): Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.2+) (robot Bygevoeg: ur:منڈی |
RedBot (besprekings | bydraes) k r2.7.2) (robot Bygevoeg: sl:Trg (ekonomija) |
||
Lyn 60: | Lyn 60: | ||
[[simple:Market]] |
[[simple:Market]] |
||
[[sk:Trh]] |
[[sk:Trh]] |
||
[[sl:Trg (ekonomija)]] |
|||
[[sn:Musika (Kunotengeswa)]] |
[[sn:Musika (Kunotengeswa)]] |
||
[[sr:Тржиште]] |
[[sr:Тржиште]] |
Wysiging soos op 17:15, 12 Maart 2012
Die mark of markomgewing is die omgewing wat onmiddelik buite die ondernemingsvlak geleë is en wat die onderneming op verskeie maniere beïnvloed. Alhoewel die meeste van hierdie faktore nie deur die besigheid beheer kan word nie, is daar tog 'n mate van invloed wat die besigheid kan uitoefen om die markomgewing te beïnvloed. Sonder verbruikers kan geen besigheid oorleef nie en alhoewel besighede nie aan voornemende verbuikers kan voorskryf wat om te koop of wanneer en waar hulle hul aankope moet doen nie, kan die besigheid in 'n redelike mate die optrede van verbuikers beïnvloed, deur seker te maak hulle lewer goeie kliëntediens, het 'n redelike prysbeleid in plek en is terserfdertyd gefokus op die lewering van gehalteprodukte.