Gaan na inhoud

YouTube: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary
kNo edit summary
Lyn 18: Lyn 18:
| [http://fr.youtube.com/index]
| [http://fr.youtube.com/index]
|-
|-
| [[Duitsland]]
| [[Duits]]
| [http://de.youtube.com]
|}
|}



Wysiging soos op 18:39, 12 Junie 2008

YouTube is 'n webwerf wat gebruikers in staat stel om video's op te laai. YouTube is huidig die grootste videowebwerf op die Internet. YouTube het weergawes van sy webwerf in verskeie tale, maar Afrikaans is nog nie beskikbaar nie.

Daar is ander tale in YouTube.

Land Tale Webwerf
Verenigde Koninkryk Engels [1]
Frankryk Frans [2]
Duitsland Duits [3]


Die Techniek

Op Youtube mag gebruikers video's op laai met een maximum grootte van 1024MB, maar mag slegs 10 minute lang sijn. Formate soos .avi (XviD met MP3), .mp4 (H.264 met AAC+, .mov, .mpeg word geaccepteer. Die video's word omgezet naar .flv, met daarin die H.263 videoenkodering en 64kbit/s MP3 mono geluid. Die datastroom het 'n totale bitrate van +/- 330 kbit/s, die resolutie is 320x240. Sedert Maart 2008 geef Youtube ook die keuze om die video's in hoër kwalityd af te laai. Die resolutie is verhoog van 320x240 naar 480x360.

Daar is twee mogelykhede: doe jy &fmt=6 agter die adres van die video in jou webblaaier, dan kry jy 'n H.263 stroom van +/- 600kbit/s met 96kbit/s MP3 mono. Met &fmt=18 kan jy luister naar 'n stereo stroom, die formaat word dan nie .flv meer nie, maar .mp4. Die .mp4 bestaat uit 'n H.264 beeldstroom van 300-400kbit/s en +/- 128kbit/s AAC geluid.

Eksterne skakels