Gaan na inhoud

Bernice West: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Niks
k Reverted edits by 105.246.31.67 (talk) to last version by AramilFeraxa: reverting vandalism
Lyn 25: Lyn 25:
|Instrument=Ukulele}}
|Instrument=Ukulele}}


'''Bernice West''' (gebore '''Bernice van der Westhuizen'''; [[21 Oktober]] [[2000]], [[Rustenburg]], [[Suid-Afrika]]) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van [[Swartruggens]], [[Noordwes]]provinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit ''Sonop-Blom'' vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal [[kykNET]]. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur [[Hoërskool Rustenburg]]-koor, wat in die media opslae gemaak het.<ref name="kykNet1">{{cite web|url=https://kyknet.dstv.com/nuus/bernice-west-trek-aandag-met-eerste-enkelsnit-maak-my-famous|title=Bernice West trek aandag met eerste enkelsnit – Maak my Famous|publisher=kykNet|access-date=27 April 2021}}</ref>
* Nothing to see here >:)

== Diskografie ==
=== Albums===
* [[Lêer:Bernice West - Net Geleen.jpg|duimnael|''Net Geleen'', Bernice West se eerste album]][[Lêer:Bernice West - Jona.jpg|duimnael|''Jona,'' Bernice West se tweede album waarop, onder andere,die enkelsnit ''Lyfie'' verskyn.]]''Net Geleen'', 2020, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
* ''Jona'', 2022, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd

== Sien ook ==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse musikante]]

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
* [https://www.instagram.com/bernicewest_/?hl=en Bernice West - Amptelike Instagram]
* [https://www.facebook.com/Bernicewestmusic Bernice West - Amptelike Facebook]


{{Normdata}}
{{Normdata}}

Wysiging soos op 13:14, 13 April 2024

Bernice West
Agtergrondinligting
GeboortenaamBernice van der Westhuizen
Gebore21 Oktober 2000 (2000-10-21) (24 jaar oud)
Rustenburg, Suid-Afrika
GenresAfrikaanse Pop Musiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteUkulele
Jare aktief2020hede
WebwerfBernice West Music

Bernice West (gebore Bernice van der Westhuizen; 21 Oktober 2000, Rustenburg, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, Noordwesprovinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur Hoërskool Rustenburg-koor, wat in die media opslae gemaak het.[1]

Diskografie

Albums

  • Net Geleen, Bernice West se eerste album
    Jona, Bernice West se tweede album waarop, onder andere,die enkelsnit Lyfie verskyn.
    Net Geleen, 2020, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
  • Jona, 2022, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd

Sien ook

Verwysings

  1. "Bernice West trek aandag met eerste enkelsnit – Maak my Famous". kykNet. Besoek op 27 April 2021.

Eksterne skakels