Stekelhuidiges: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Taal |
|||
Lyn 38: | Lyn 38: | ||
}} |
}} |
||
'''Stekelhuidiges''' |
Die '''Stekelhuidiges''' of '''Echinodermata''' is 'n [[filum]] wat hoort tot die [[Koninkryk (biologie)|koninkryk]] Animalia. Stekelhuidiges word slegs in die mariene omgewing aangetref en vorm 'n uiteenlopende groep [[ongewerweldes]] wat gewoonlik op die seebodem voorkom. |
||
Onder die groepe sekelhuidiges tel die [[Echinoidea]] (seekastaiings), die [[Holothuroidea]] (seekomkommers) en die [[Seesterre|Asteroidea]] (seesterre). |
|||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
Wysiging soos op 22:16, 29 Julie 2019
Stekelhuidiges | |
---|---|
Illustrasies van verskeie stekelhuidiges | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | Echinodermata Klein, 1734
|
Subfilum & Klasse[1] | |
Homalozoa † Gill & Caster, 1960
† = Uitgesterf |
Die Stekelhuidiges of Echinodermata is 'n filum wat hoort tot die koninkryk Animalia. Stekelhuidiges word slegs in die mariene omgewing aangetref en vorm 'n uiteenlopende groep ongewerweldes wat gewoonlik op die seebodem voorkom.
Onder die groepe sekelhuidiges tel die Echinoidea (seekastaiings), die Holothuroidea (seekomkommers) en die Asteroidea (seesterre).
Verwysings
- ↑ Stöhr, Sabine (2014). "Echinodermata". World Register of Marine Species. Besoek op 23 Februarie 2014.
Eksterne skakels
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Stekelhuidiges
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stekelhuidiges.