17 Junie: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Gebeure: Verbeter |
→Sterftes: +Dawie Couzyn |
||
Lyn 41: | Lyn 41: | ||
* [[1967]] – [[Tienie Holloway]], 'n Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur (* [[1888]]). |
* [[1967]] – [[Tienie Holloway]], 'n Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur (* [[1888]]). |
||
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]). |
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]). |
||
* [[2010]] – [[Dawie Couzyn]], opera- en ligte Afrikaanse musieksanger (* [[1925]]). |
|||
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]). |
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]). |
||
* [[2014]] – [[George Claassen (atleet)|George Claassen snr.]], wenner van die [[Comrades-maraton]] in 1961. (* [[1917]]). |
* [[2014]] – [[George Claassen (atleet)|George Claassen snr.]], wenner van die [[Comrades-maraton]] in 1961. (* [[1917]]). |
Wysiging soos op 22:03, 18 September 2018
<< | Junie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
17 Junie is die 168ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (169ste in skrikkeljare). Daar volg nog 197 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 900 – Winedmar, die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van Reims.
- 1405 – Appenzeller Vryheidsoorlog: Veldslag bei Stoss, die boere van Appenzell oorwin die troepe van die abd van St Gallen en Oostenryk en verkry so hul vryheid.
- 1602 – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word biskop van Albano.
- 1614 – Pous Paulus V promulgeer 'n nuwe uitgawe van die Rituale Romanum, die Roomse liturgieboek.
- 1771 – Pous Clemens XIV stel Antonio Eugenio Visconti, titulêr aartsbiskop van Efeso en Bernardino Giraud, aartsbiskop van Ferrara aan as kardinale.
- 1775 – Tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog, neem Britse magte Bunker Hill buite Boston, Massachusetts oor.
- 1789 – Tydens die Franse Rewolusie roep die Derde Stand (Frans:Tiers état) van Frankryk 'n nasionale vergadering uit.
- 1793 – Pous Pius VI publiseer Quare Lacrymae oor die onthoofding van koning Lodewyk XVI van Frankryk.
- 1795 – Kaapse burgers beset die drosdy in Swellendam waarna die Colonie van Swellendam uitgeroep word.
- 1804 – Pous Pius VII verklaar Veronica Giuliani salig.
- 1924 – Die Pakt-regering word gevorm nadat 'n koalisie tussen die Nasionale Party en die Arbeidersparty die Suid-Afrikaanse Party in die algemene verkiesing verslaan.
- 1940 – Die Rooi Leër beset Letland.
- 1944 – Ysland word 'n republiek.
- 1953 – Die Volksopstand in die DDR word deur Sowjetse troepe bloedig onderdruk.
- 1961 – Kanada se New Democratic Party word gestig deur 'n samesmelting van die CCF en georganiseerde arbeid.
- 1964 – Nico Malan, Kaapland se administrateur, wy die gebou van die Hoërskool Groote Schuur, Kaapstad in.
- 1972 – Watergate skandaal: Vyf mans word in gevangenis geneem vir die inbraak op die kantore van die Democratic National Committee.
- 1991 – Die Wet op Bevolkingsregistrasie, een van die hoekstene van Apartheid, word deur die Suid-Afrikaanse parlement opgehef.
- 1994 – O. J. Simpson word gejaag en gearresteer op verdenking daarvan dat hy sy gewese vrou Nicole Brown Simpson, en Ronald Goldman vermoor het.
- 2003 – Die eerste blitsskare kom byeen in die Macy afdelingswinkel in New York Stad, georganiseer deur Bill Wasik, senior redakteur van Harper’s Magazine.
Geboortes
- 1239 – Koning Edward I van Engeland († 1307).
- 1604 – Johan Maurits, Nederlandse staatsman, goewerneur van Nederlands-Brasilië († 1679).
- 1818 – Charles Gounod, Franse komponis († 1893).
- 1871 – James Weldon Johnson, Amerikaanse skrywer, politikus, diplomaat en joernalis († 1938).
- 1882 – Igor Stravinsky, Russiese komponis († 1971).
- 1902 – Phil Nel, Suid-Afrika se agttiende Springbokkaptein († 1984).
- 1980 – Venus Williams, Amerikaanse tennisspeelster.
Sterftes
- 676 – Pous Adeodatus II, die 77ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1893 – Rutherford B. Hayes, 19de President van die Verenigde State (* 1822)
- 1920 – Ds. Johannes Rudolph Albertyn, een van die mees gevierde kanselredenaars in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (* 1847).
- 1956 – Clarence van Riet Lowe, Suid-Afrikaanse siviele ingenieur en prehistoriese argeoloog (* 1894).
- 1967 – Tienie Holloway, 'n Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur (* 1888).
- 1996 – Thomas Kuhn, Amerikaanse historikus en filosoof (* 1922).
- 2010 – Dawie Couzyn, opera- en ligte Afrikaanse musieksanger (* 1925).
- 2012 – Dolf Bekker, Springbokrugbyspeler (* 1926).
- 2014 – George Claassen snr., wenner van die Comrades-maraton in 1961. (* 1917).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Feesdag van Pous Adeodatus in die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 17 June. |