Gaan na inhoud

Handwapen: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k Verplasing van 3 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q7816242
k Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q7816242
Lyn 40: Lyn 40:
[[sq:Koburja]]
[[sq:Koburja]]
[[sv:Pistol]]
[[sv:Pistol]]
[[ta:கைத்துப்பாக்கி]]
[[th:ปืนสั้น]]
[[th:ปืนสั้น]]
[[tr:Tabanca]]
[[tr:Tabanca]]

Wysiging soos op 05:08, 26 Januarie 2016

'n Beretta 92 pistool

'n Handgeweer is 'n vuurwapen wat ontwerp is om in die hand gehou te word tydens gebruik. Hierdie karaktereienskap skei handgewere as 'n algemene klas van die groter soorte: lang gewere soos 'n gewone geweer (ook genoem skietgeweer) of jaggeweer, gemonteerde gewere soos 'n masjiengeweer en groter wapens soos artillerie.

Sommige handgewere subtipes sluit in enkel-skoot pistole, rewolwers, semi-outomatiese pistole en outomatiese of masjienpistole.