17 Junie: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Sterftes: Verbeter |
→Sterftes: Klaar! |
||
Lyn 28: | Lyn 28: | ||
== Sterftes == |
== Sterftes == |
||
* [[676]] – [[Pous Adeodatus II]]. |
* [[676]] – [[Pous Adeodatus II]]. |
||
* [[1956]] – [[Clarence van Riet Lowe]], Suid-Afrikaanse siviele ingenieur en prehistoriese argeoloog ( |
* [[1956]] – [[Clarence van Riet Lowe]], Suid-Afrikaanse siviele ingenieur en prehistoriese argeoloog (* [[1894]]). |
||
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]). |
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]). |
||
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]). |
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]). |
Wysiging soos op 05:30, 3 Julie 2013
<< | Junie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
17 Junie is die 168ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (169ste in skrikkeljare). Daar volg nog 197 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 900 – Winedmar, die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van Reims.
- 1602 – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word biskop van Albano.
- 1614 – Pous Paulus V promulgeer 'n nuwe uitgawe van die "Rituale Romanum", die Roomse liturgieboek.
- 1771 – Pous Clemens XIV stel Antonio Eugenio Visconti, titulêr aartsbiskop van Efeso en Bernardino Giraud, aartsbiskop van Ferrara aan as kardinale.
- 1775 – Slag van Bunker Hill.
- 1793 – Pous Pius VI publiseer "Quare Lacrymae" oor die onthoofding van koning Lodewyl XVI.
- 1804 – Pous Pius VII verklaar Veronica Giuliani salig.
- 1940 – Die Rooi Leër beset Letland.
- 1944 – Ysland word 'n republiek.
- 1953 – Die Volksopstand in die DDR word deur Sowjetse troepe bloedig onderdruk.
- 1964 – Nico Malan, Kaapland se administrateur, wy die gebou van die Hoërskool Groote Schuur, Kaapstad in.
- 1972 – Begin van die Watergate-skandaal.
- 1994 – O.J. Simpson, voetbalheld, ge-arresteer vir die moord op sy vrou.
- 2003 – Die eerste blitsskare kom byeen in die Macy afdelingswinkel in New York Stad, georganiseer deur Bill Wasik, senior redakteur van Harper’s Magazine.
Geboortes
- 1604 – Johan Maurits, Nederlandse staatsman, goewerneur van Nederlands-Brasilië († 1679).
- 1871 – James Weldon Johnson, Amerikaanse skrywer, politikus, diplomaat en joernalis († 1938).
- 1882 – Igor Stravinsky, Russiese komponis († 1971).
- 1902 – Phil Nel, Suid-Afrika se agttiende Springbokkaptein († 1984).
- 1980 – Venus Williams, Amerikaanse tennisspeelster.
Sterftes
- 676 – Pous Adeodatus II.
- 1956 – Clarence van Riet Lowe, Suid-Afrikaanse siviele ingenieur en prehistoriese argeoloog (* 1894).
- 1996 – Thomas Kuhn, Amerikaanse historikus en filosoof (* 1922).
- 2012 – Dolf Bekker, Springbokrugbyspeler (* 1926).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Feesdag van Pous Adeodatus in die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 17 June. |