Gaan na inhoud

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
Boskrif
Lyn 2: Lyn 2:
[[Lêer:P1000280 Table Mountain from slopes of Lion's Head.jpg|thumb|300px|[[Tafelberg]], soos vanaf [[Leeukop]] gesien.]]
[[Lêer:P1000280 Table Mountain from slopes of Lion's Head.jpg|thumb|300px|[[Tafelberg]], soos vanaf [[Leeukop]] gesien.]]


'''Suid-Afrikaanse Nasionale Parke''' (SANParke) is die liggaam wat verantwoordelik is vir die bestuur van [[Suid-Afrika]] se [[nasionale park]]e. SANParke is in 1926 gestig, en bestuur tans 19 parke<ref>Brett, Michael: ''Touring South Africa's National Parks'', Kaapstad, 2010</ref> met 'n totale area van 3&nbsp;700&nbsp;000 km2, of omtrent 3% van die land se oppervlakte.<ref>{{cite web|url=http://www.sanparks.org/about/default.php|title=About SANParks|publisher=Suid-Afrikaanse Nasionale Parke|accessdate=26 Mei 2008}}</ref>
'''Suid-Afrikaanse Nasionale Parke''' (SANParke) is die liggaam wat verantwoordelik is vir die bestuur van [[Suid-Afrika]] se [[nasionale park]]e. SANParke is in 1926 gestig, en bestuur tans 19 parke<ref>Brett, Michael: ''Touring South Africa's National Parks'', Kaapstad, 2010</ref> met 'n totale area van 3&nbsp;700&nbsp;000 km<sup>2</sup>, of omtrent 3% van die land se oppervlakte.<ref>{{cite web|url=http://www.sanparks.org/about/default.php|title=About SANParks|publisher=Suid-Afrikaanse Nasionale Parke|accessdate=26 Mei 2008}}</ref>


Die bekendste park is die [[Krugerwildtuin]], wat ook die grootste en oudste is. Dit beslaan 'n gebied van amper 2&nbsp;000&nbsp;000 km2 en is in 1898 geproklameer.
Die bekendste park is die [[Krugerwildtuin]], wat ook die grootste en oudste is. Dit beslaan 'n gebied van amper 2&nbsp;000&nbsp;000 km2 en is in 1898 geproklameer.

Wysiging soos op 06:28, 21 Desember 2012

Landskap in die Nasionale Krugerwildtuin
Tafelberg, soos vanaf Leeukop gesien.

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) is die liggaam wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale parke. SANParke is in 1926 gestig, en bestuur tans 19 parke[1] met 'n totale area van 3 700 000 km2, of omtrent 3% van die land se oppervlakte.[2]

Die bekendste park is die Krugerwildtuin, wat ook die grootste en oudste is. Dit beslaan 'n gebied van amper 2 000 000 km2 en is in 1898 geproklameer.

Die Krugerwildtuin en die Tafelberg Nasionale Park is die twee mees besoekte trekpleisters vir toeriste in die land.

Parke

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke is in Suid-Afrika
Addo
Addo
Agulhas
Agulhas
Augrabies
Augrabies
Bontebok
Bontebok
Camdeboo
Camdeboo
Tuinroete
Tuinroete
Golden Gate
Golden Gate
Karoo
Karoo
Kgalagadi
Kgalagadi
Kruger
Kruger
Mapungubwe
Mapungubwe
Marakele
Marakele
Mokala
Mokala
Bergkwagga
Bergkwagga
Namaqua
Namaqua
Tafelberg
Tafelberg
Tankwa Karoo
Tankwa Karoo
Weskus
Weskus
Ais/Richtersveld
|Ai-|Ais/Richtersveld
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke

Die volgende parke word deur hulle bestuur:

Verwysings

  1. Brett, Michael: Touring South Africa's National Parks, Kaapstad, 2010
  2. "About SANParks". Suid-Afrikaanse Nasionale Parke. Besoek op 26 Mei 2008.

Eksterne skakels