Gaan na inhoud

Marikana: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
RedBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.2) (robot Bygevoeg: el:Μαρικάνα
Lyn 262: Lyn 262:


[[de:Marikana]]
[[de:Marikana]]
[[el:Μαρικάνα]]
[[en:Rooikoppies]]
[[en:Rooikoppies]]
[[fr:Marikana]]
[[fr:Marikana]]

Wysiging soos op 14:32, 21 Augustus 2012

Marikana

Rooikoppies
Marikana is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Marikana
Marikana
Koördinate: 25°40′60″S 27°28′60″O / 25.68333°S 27.48333°O / -25.68333; 27.48333 Koördinate: latitude seconds >= 60
Koördinate: longitude seconds >= 60
{{#coordinates:}}: invalid latitude
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitBojanala Platinum
Plaaslike MunisipaliteitRustenburg
TydsoneUTC+2 (SAST)

Marikana is 'n dorpie in die Noordwes, Suid-Afrika. Die dorpie is halfpad tussen Brits en Rustenburg en is geleë langs die hoofspoorlyn tussen die twee dorpe. Daar is verskeie platina myne in die omgewing.

Die Marikana-slagting

Hoofartikel: Marikana-slagting

Verskeie mynwerkers van die AMCU-vakbond is op 16 Augustus 2012 by die Lonmin-myn deur die polisie doodgeskiet. Die polisie het probeer om geweldadige stakers wat op 'n heuwel saamgedrom het uitmekaar te jaag, waarna die skietery begin het. Vier-en-dertig betogers is in die voorval gedood.[1][2] Volgens die Azanian People's Organization herinner die slagting aan die massamoord op 21 Maart 1960 in Sharpeville, op 16 Junie 1976 in Soweto en op 17 Junie 1992 in Boipatong.[3]

Demografie (2001)[4]

  • Area: 0.46 vierkante kilometer
  • Bevolking: 3,670 (8,002.06 inwoners per vierkante kilometer)
  • Huishoudings: 1,316 (2,869.4 per vierkante kilometer)
Beslag Bevolking %
Vroulik 1,610 43.87
Manlik 2,060 56.13
Ras Bevolking %
Swartmense 3,613 98.45
Witmense 3 0.08
Kleurlinge 54 1.47
Asiate 0 0
Eerste taal Bevolking %
Zoeloe 172 4.69
Xhosa 925 25.2
Afrikaans 51 1.39
Noord-Sotho 103 2.81
Tswana 965 26.29
Engels 18 0.49
Suid-Sotho 454 12.37
Tsonga 619 16.87
Swazi 42 1.14
Venda 18 0.49
Suid-Ndebele 3 0.08
Ander 299 8.15

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. SAPD-Twitterboodskap
  2. More Than 30 Died in South Africa Mine Crackdown: Police, New York Times, 17 Augustus 2012
  3. Massaslagting skok wêreld, PRAAG, 17 Augustus 2012
  4. [1], Suid-Afrikaanse Nasionale Sensus van 2001