Gaan na inhoud

17 Junie: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
 
(28 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 5: Lyn 5:
== Gebeure ==
== Gebeure ==
* [[900]] – Winedmar, die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van [[Reims]].
* [[900]] – Winedmar, die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van [[Reims]].
* [[1405]] – Appenzeller Vryheidsoorlog: Veldslag bei Stoss, die boere van Appenzell oorwin die troepe van die abdy van St Gallen en [[Oostenryk]] en verkry so hul vryheid.
* [[1602]] – [[Alessandro Ottaviano de' Medici]] (later [[Pous Leo XI]]) word biskop van Albano.
* [[1602]] – [[Alessandro Ottaviano de' Medici]] (later [[Pous Leo XI]]) word biskop van Albano.
* [[1614]] – [[Pous Paulus V]] promulgeer 'n nuwe uitgawe van die ''Rituale Romanum'', die Roomse liturgieboek.
* [[1614]] – [[Pous Paulus V]] promulgeer 'n nuwe uitgawe van die ''Rituale Romanum'', die Roomse liturgieboek.
Lyn 13: Lyn 14:
* [[1795]] – [[Kaapkolonie|Kaapse]] burgers beset die drosdy in [[Swellendam]] waarna die [[Colonie van Swellendam]] uitgeroep word.
* [[1795]] – [[Kaapkolonie|Kaapse]] burgers beset die drosdy in [[Swellendam]] waarna die [[Colonie van Swellendam]] uitgeroep word.
* [[1804]] – [[Pous Pius VII]] verklaar Veronica Giuliani salig.
* [[1804]] – [[Pous Pius VII]] verklaar Veronica Giuliani salig.
* [[1924]] – Die [[Pakt-regering]] word gevorm nadat 'n koalisie tussen die [[Nasionale Party]] en die [[Arbeidersparty]] die [[Suid-Afrikaanse Party]] in die algemene verkiesing verslaan.
* [[1924]] – Die [[Pakt-regering]] word gevorm nadat 'n koalisie tussen die [[Nasionale Party]] en die [[Arbeidersparty (Suid-Afrika, 1910)|Arbeidersparty]] die [[Suid-Afrikaanse Party]] in die algemene verkiesing verslaan.
* [[1940]] – Die [[Rooi Leër]] beset [[Letland]].
* [[1940]] – Die [[Rooi Leër]] beset [[Letland]].
* [[1944]] – [[Ysland]] word 'n republiek.
* [[1944]] – [[Ysland]] word 'n republiek.
* [[1953]] – Die Volksopstand in die [[Duitse Demokratiese Republiek|DDR]] word deur [[Sowjetunie|Sowjetse]] troepe bloedig onderdruk.
* [[1953]] – Die Volksopstand in die [[Duitse Demokratiese Republiek|DDR]] word deur [[Sowjetunie|Sowjetse]] troepe bloedig onderdruk.
* [[1961]] – [[Kanada]] se [[New Democratic Party]] word gestig deur 'n samesmelting van die [[Cooperative_Commonwealth_Federation|CCF]] en georganiseerde arbeid.
* [[1961]] – [[Kanada]] se New Democratic Party word gestig deur 'n samesmelting van die [[Cooperative Commonwealth Federation|CCF]] en georganiseerde arbeid.
* [[1964]] – [[Nico Malan]], Kaapland se administrateur, wy die gebou van die [[Hoërskool Groote Schuur]], [[Kaapstad]] in.
* [[1964]] – [[Nico Malan]], Kaapland se administrateur, wy die gebou van die [[Hoërskool Groote Schuur]], [[Kaapstad]] in.
* [[1972]] – [[Watergate skandaal]]: Vyf mans word in gevangenis geneem vir die inbraak op die kantore van die [[Democratic National Committee]].
* [[1972]] – Watergate skandaal: Vyf mans word gevange geneem vir die inbraak by die kantore van die Democratic National Committee.
* [[1991]] – Die [[Wet op Bevolkingsregistrasie]], een van die hoekstene van [[Apartheid]], word deur die [[Suid-Afrika]]anse parlement opgehef.
* [[1991]] – Die [[Wet op Bevolkingsregistrasie]], een van die hoekstene van [[Apartheid]], word deur die [[Suid-Afrika]]anse parlement opgehef.
* [[1994]] – [[O. J. Simpson]] word gejaag en gearresteer op verdenking daarvan dat hy sy gewese vrou [[Nicole Brown Simpson]], en [[Ronald Goldman]] vermoor het.
* [[1994]] – [[O. J. Simpson]] word gejaag en gearresteer op verdenking daarvan dat hy sy gewese vrou Nicole Brown Simpson, en Ronald Goldman vermoor het.
* [[2003]] – Die eerste [[blitsskare]] kom byeen in die Macy afdelingswinkel in [[New York Stad]], georganiseer deur Bill Wasik, senior redakteur van ''Harper’s Magazine''.
* [[2003]] – Die eerste [[blitsskare]] kom byeen in die Macy afdelingswinkel in [[New York Stad]], georganiseer deur Bill Wasik, seniorredakteur van ''Harper’s Magazine''.


== Geboortes ==
== Geboortes ==
* [[1239]] – Koning [[Edward I van Engeland]] († [[1307]]).
* [[1239]] – Koning [[Edward I van Engeland]] († [[1307]]).
* [[1604]] – [[Johan Maurits]], Nederlandse staatsman, goewerneur van [[Nederlands-Brasilië]] († [[1679]]).
* [[1604]] – [[Johan Maurits]], Nederlandse staatsman, goewerneur van [[Nederlands-Brasilië]] († [[1679]]).
* [[1871]] – [[James Weldon Johnson]], Amerikaanse skrywer, politikus, diplomaat en joernalis († [[1938]]).
* [[1637]] – [[Sybrandis Abbema]], 'n kommissaris van die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie|VOC]] († [[1684]]).
* [[1818]] – [[Charles Gounod]], [[Frankryk|Franse]] [[komponis]] († [[1893]]).
* [[1867]] – [[Flora Finch]], Engels-Amerikaanse [[aktrise]] († [[1940]]).
* [[1871]] – [[Herman van Broekhuizen]], Suid-Afrikaanse predikant en Volksraadslid († [[1953]]).
* 1871 – James Weldon Johnson, Amerikaanse [[skrywer]], [[politikus]], diplomaat en joernalis († [[1938]]).
* [[1873]] – [[John Weston]], Suid-Afrikaanse lugvaartingenieur, pioniervlieënier, boer en soldaat († [[1950]]).
* [[1882]] – [[Igor Stravinsky]], Russiese komponis († [[1971]]).
* [[1882]] – [[Igor Stravinsky]], Russiese komponis († [[1971]]).
* [[1888]] – [[Heinz Guderian]], Duitse generaal († [[1954]]).
* [[1898]] – [[M.C. Escher]], Nederlandse kunstenaar († [[1972]]).
* [[1902]] – [[Phil Nel]], Suid-Afrika se agttiende [[Springbokkaptein]] († [[1984]]).
* [[1902]] – [[Phil Nel]], Suid-Afrika se agttiende [[Springbokkaptein]] († [[1984]]).
* [[1980]] – [[Venus Williams]], Amerikaanse tennisspeelster.
* [[1904]] – [[Ralph Bellamy]], Amerikaanse akteur († [[1991]]).
* [[1914]] – [[John Hersey]], Amerikaanse outeur en joernalis († [[1993]]).
* [[1923]] – [[Elroy Hirsch]], Amerikaanse sokkerspeler († [[2004]])
* [[1933]] – [[Christian Ferras]], Franse [[violis]] († [[1982]]).
* [[1936]] – [[Samuel Pauw]], Suid-Afrikaanse modernistiese en postmodernistiese argitek († [[2016]]).
* [[1937]] – [[Clodovil Hernandes]], Brasiliaanse modeontwerper, televisie-aanbieder en politikus († 2009).
* [[1943]] – [[Barry Manilow]], Amerikaanse akteur, sanger-liedjieskrywer en vervaardiger.
* [[1947]] – [[Christopher Allport]], Amerikaanse akteur († [[2008]]).
* [[1954]] – [[Pedro Filho]], Brasiliaanse reeksmoordenaar († [[2023]]).
* [[1960]] – [[Thomas Haden Church]], Amerikaanse akteur en vervaardiger.
* [[1963]] – [[Greg Kinnear]], Amerikaanse akteur, televisie-aanbieder en vervaardiger.
* [[1975]] – [[Joshua Leonard]], Amerikaanse akteur, skrywer en regisseur.
* [[1976]] – [[Scott Adkins]], Engelse akteur en gevegkunstenaar.
* [[1980]] – [[Venus Williams]], Amerikaanse tennisspeler.
* [[1982]] – [[Jodie Whittaker]], Engelse aktrise.
* [[1989]] – [[Simone Battle]], Amerikaanse sangeres en aktrise († [[2014]]).
* [[1991]] – [[Akker van der Merwe]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler (haker)]].


== Sterftes ==
== Sterftes ==
* [[676]] – [[Pous Adeodatus II]] (* onbekend).
* [[676]] – [[Pous Adeodatus II]], die 77ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] (* onbekend).
* [[1893]] – [[Rutherford B. Hayes]], 19de [[President van die Verenigde State]] (* [[1822]])
* [[1893]] – [[Rutherford B. Hayes]], 19de [[President van die Verenigde State]] (* [[1822]]).
* [[1920]] – Ds. [[Johannes Rudolph Albertyn]], een van die mees gevierde kanselredenaars in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] (* [[1847]]).
* [[1920]] – Ds. [[Johannes Rudolph Albertyn]], een van die mees gevierde kanselredenaars in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] (* [[1847]]).
* [[1956]] – [[Clarence van Riet Lowe]], Suid-Afrikaanse siviele ingenieur en prehistoriese argeoloog (* [[1894]]).
* [[1967]] – [[Tienie Holloway]], 'n Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur (* [[1888]]).
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]).
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]).
* [[2010]] – [[Dawie Couzyn]], opera- en ligte Afrikaanse musieksanger (* [[1925]]).
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]).
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]).
* [[2014]] – [[George Claassen (atleet)|George Claassen sr.]], wenner van die [[Comrades-maraton]] in 1961 (* [[1917]]).
* [[2017]] – [[Daniel Steyn]], Suid-Afrikaanse [[politikus]] en kabinetsminister (* [[1923]]).
* [[2021]] – [[Kenneth Kaunda]], Zambiese president (* [[1924]]).


== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae ==
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae ==


*Feesdag van [[Pous Adeodatus]] in die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
* Feesdag van [[Pous Adeodatus]] in die Rooms-Katolieke Kerk.


{{commonskat|17 June}}
{{commonskat|17 June}}

Huidige wysiging sedert 16:34, 5 November 2024

<< Junie 2024 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30
Al die dae

17 Junie is die 168ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (169ste in skrikkeljare). Daar volg nog 197 dae in die res van die jaar.

Gebeure

[wysig | wysig bron]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

[wysig | wysig bron]