17 Junie: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Gebeure: verbeter |
No edit summary |
||
(34 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 5: | Lyn 5: | ||
== Gebeure == |
== Gebeure == |
||
* [[900]] – Winedmar, die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van [[Reims]]. |
* [[900]] – Winedmar, die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van [[Reims]]. |
||
* [[1405]] – Appenzeller Vryheidsoorlog: Veldslag bei Stoss, die boere van Appenzell oorwin die troepe van die abdy van St Gallen en [[Oostenryk]] en verkry so hul vryheid. |
|||
* [[1602]] – [[Alessandro Ottaviano de' Medici]] (later [[Pous Leo XI]]) word biskop van Albano. |
* [[1602]] – [[Alessandro Ottaviano de' Medici]] (later [[Pous Leo XI]]) word biskop van Albano. |
||
* [[1614]] – [[Pous Paulus V]] promulgeer 'n nuwe uitgawe van die ''Rituale Romanum'', die Roomse liturgieboek. |
* [[1614]] – [[Pous Paulus V]] promulgeer 'n nuwe uitgawe van die ''Rituale Romanum'', die Roomse liturgieboek. |
||
* [[1771]] – [[Pous Clemens XIV]] stel Antonio Eugenio Visconti, titulêr aartsbiskop van Efeso en Bernardino Giraud, aartsbiskop van Ferrara aan as kardinale. |
* [[1771]] – [[Pous Clemens XIV]] stel Antonio Eugenio Visconti, titulêr aartsbiskop van Efeso en Bernardino Giraud, aartsbiskop van Ferrara aan as kardinale. |
||
* [[1775]] – Slag van Bunker Hill. |
* [[1775]] – Tydens die [[Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog]], neem [[Brittanje|Britse magte]] [[Slag van Bunker Hill|Bunker Hill]] buite [[Boston]], [[Massachusetts]] oor. |
||
* [[1789]] – Tydens die [[Franse Rewolusie]] roep die Derde Stand (Frans:''Tiers état'') van [[Frankryk]] 'n nasionale vergadering uit. |
|||
* [[1793]] – [[Pous Pius VI]] publiseer |
* [[1793]] – [[Pous Pius VI]] publiseer ''Quare Lacrymae'' oor die onthoofding van koning [[Lodewyk XVI van Frankryk]]. |
||
* [[1795]] – [[Kaapkolonie|Kaapse]] burgers beset die drosdy in [[Swellendam]] waarna die [[Colonie van Swellendam]] uitgeroep word. |
|||
* [[1804]] – [[Pous Pius VII]] verklaar Veronica Giuliani salig. |
* [[1804]] – [[Pous Pius VII]] verklaar Veronica Giuliani salig. |
||
* [[1924]] – Die [[Pakt-regering]] word gevorm nadat 'n koalisie tussen die [[Nasionale Party]] en die [[Arbeidersparty (Suid-Afrika, 1910)|Arbeidersparty]] die [[Suid-Afrikaanse Party]] in die algemene verkiesing verslaan. |
|||
* [[1940]] – Die Rooi Leër beset [[Letland]]. |
* [[1940]] – Die [[Rooi Leër]] beset [[Letland]]. |
||
* [[1944]] – [[Ysland]] word 'n republiek. |
* [[1944]] – [[Ysland]] word 'n republiek. |
||
* [[1953]] – Die Volksopstand in die [[Duitse Demokratiese Republiek|DDR]] word deur [[Sowjetunie|Sowjetse]] troepe bloedig onderdruk. |
* [[1953]] – Die Volksopstand in die [[Duitse Demokratiese Republiek|DDR]] word deur [[Sowjetunie|Sowjetse]] troepe bloedig onderdruk. |
||
* [[1961]] – [[Kanada]] se New Democratic Party word gestig deur 'n samesmelting van die [[Cooperative Commonwealth Federation|CCF]] en georganiseerde arbeid. |
|||
* [[1964]] – [[Nico Malan]], Kaapland se administrateur, wy die gebou van die [[Hoërskool Groote Schuur]], [[Kaapstad]] in. |
* [[1964]] – [[Nico Malan]], Kaapland se administrateur, wy die gebou van die [[Hoërskool Groote Schuur]], [[Kaapstad]] in. |
||
* [[1972]] – Watergate skandaal: Vyf mans word gevange geneem vir die inbraak by die kantore van die Democratic National Committee. |
|||
* [[1972]] – Begin van die Watergate-skandaal. |
|||
* [[1991]] – Die [[Wet op Bevolkingsregistrasie]], een van die hoekstene van [[Apartheid]], word deur die [[Suid-Afrika]]anse parlement opgehef. |
|||
* [[1994]] – O.J. Simpson, voetbalheld, ge-arresteer vir die moord op sy vrou. |
|||
* [[1994]] – [[O. J. Simpson]] word gejaag en gearresteer op verdenking daarvan dat hy sy gewese vrou Nicole Brown Simpson, en Ronald Goldman vermoor het. |
|||
* [[2003]] – Die eerste [[blitsskare]] kom byeen in die Macy afdelingswinkel in [[New York Stad]], georganiseer deur Bill Wasik, |
* [[2003]] – Die eerste [[blitsskare]] kom byeen in die Macy afdelingswinkel in [[New York Stad]], georganiseer deur Bill Wasik, seniorredakteur van ''Harper’s Magazine''. |
||
== Geboortes == |
== Geboortes == |
||
* [[1239]] – Koning [[Edward I van Engeland]] († [[1307]]). |
* [[1239]] – Koning [[Edward I van Engeland]] († [[1307]]). |
||
* [[1604]] – [[Johan Maurits]], Nederlandse staatsman, goewerneur van [[Nederlands-Brasilië]] († [[1679]]). |
* [[1604]] – [[Johan Maurits]], Nederlandse staatsman, goewerneur van [[Nederlands-Brasilië]] († [[1679]]). |
||
* [[ |
* [[1637]] – [[Sybrandis Abbema]], 'n kommissaris van die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie|VOC]] († [[1684]]). |
||
* [[1818]] – [[Charles Gounod]], [[Frankryk|Franse]] [[komponis]] († [[1893]]). |
|||
* [[1867]] – [[Flora Finch]], Engels-Amerikaanse [[aktrise]] († [[1940]]). |
|||
* [[1871]] – [[Herman van Broekhuizen]], Suid-Afrikaanse predikant en Volksraadslid († [[1953]]). |
|||
* 1871 – James Weldon Johnson, Amerikaanse [[skrywer]], [[politikus]], diplomaat en joernalis († [[1938]]). |
|||
* [[1873]] – [[John Weston]], Suid-Afrikaanse lugvaartingenieur, pioniervlieënier, boer en soldaat († [[1950]]). |
|||
* [[1882]] – [[Igor Stravinsky]], Russiese komponis († [[1971]]). |
* [[1882]] – [[Igor Stravinsky]], Russiese komponis († [[1971]]). |
||
* [[1888]] – [[Heinz Guderian]], Duitse generaal († [[1954]]). |
|||
* [[1898]] – [[M.C. Escher]], Nederlandse kunstenaar († [[1972]]). |
|||
* [[1902]] – [[Phil Nel]], Suid-Afrika se agttiende [[Springbokkaptein]] († [[1984]]). |
* [[1902]] – [[Phil Nel]], Suid-Afrika se agttiende [[Springbokkaptein]] († [[1984]]). |
||
* [[ |
* [[1904]] – [[Ralph Bellamy]], Amerikaanse akteur († [[1991]]). |
||
* [[1914]] – [[John Hersey]], Amerikaanse outeur en joernalis († [[1993]]). |
|||
* [[1923]] – [[Elroy Hirsch]], Amerikaanse sokkerspeler († [[2004]]) |
|||
* [[1933]] – [[Christian Ferras]], Franse [[violis]] († [[1982]]). |
|||
* [[1936]] – [[Samuel Pauw]], Suid-Afrikaanse modernistiese en postmodernistiese argitek († [[2016]]). |
|||
* [[1937]] – [[Clodovil Hernandes]], Brasiliaanse modeontwerper, televisie-aanbieder en politikus († 2009). |
|||
* [[1943]] – [[Barry Manilow]], Amerikaanse akteur, sanger-liedjieskrywer en vervaardiger. |
|||
* [[1947]] – [[Christopher Allport]], Amerikaanse akteur († [[2008]]). |
|||
* [[1954]] – [[Pedro Filho]], Brasiliaanse reeksmoordenaar († [[2023]]). |
|||
* [[1960]] – [[Thomas Haden Church]], Amerikaanse akteur en vervaardiger. |
|||
* [[1963]] – [[Greg Kinnear]], Amerikaanse akteur, televisie-aanbieder en vervaardiger. |
|||
* [[1975]] – [[Joshua Leonard]], Amerikaanse akteur, skrywer en regisseur. |
|||
* [[1976]] – [[Scott Adkins]], Engelse akteur en gevegkunstenaar. |
|||
* [[1980]] – [[Venus Williams]], Amerikaanse tennisspeler. |
|||
* [[1982]] – [[Jodie Whittaker]], Engelse aktrise. |
|||
* [[1989]] – [[Simone Battle]], Amerikaanse sangeres en aktrise († [[2014]]). |
|||
* [[1991]] – [[Akker van der Merwe]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler (haker)]]. |
|||
== Sterftes == |
== Sterftes == |
||
* [[676]] – [[Pous Adeodatus II]]. |
* [[676]] – [[Pous Adeodatus II]], die 77ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] (* onbekend). |
||
* [[1893]] – [[Rutherford B. Hayes]], 19de [[President van die Verenigde State]] (* [[1822]]) |
* [[1893]] – [[Rutherford B. Hayes]], 19de [[President van die Verenigde State]] (* [[1822]]). |
||
* [[1920]] – Ds. [[Johannes Rudolph Albertyn]], een van die mees gevierde kanselredenaars in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] (* [[1847]]). |
* [[1920]] – Ds. [[Johannes Rudolph Albertyn]], een van die mees gevierde kanselredenaars in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] (* [[1847]]). |
||
* [[ |
* [[1967]] – [[Tienie Holloway]], 'n Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur (* [[1888]]). |
||
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]). |
* [[1996]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse historikus en filosoof (* [[1922]]). |
||
* [[2010]] – [[Dawie Couzyn]], opera- en ligte Afrikaanse musieksanger (* [[1925]]). |
|||
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]). |
* [[2012]] – [[Dolf Bekker]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1926]]). |
||
* [[2014]] – [[George Claassen (atleet)|George Claassen sr.]], wenner van die [[Comrades-maraton]] in 1961 (* [[1917]]). |
|||
* [[2017]] – [[Daniel Steyn]], Suid-Afrikaanse [[politikus]] en kabinetsminister (* [[1923]]). |
|||
* [[2021]] – [[Kenneth Kaunda]], Zambiese president (* [[1924]]). |
|||
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae == |
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae == |
||
*Feesdag van [[Pous Adeodatus]] in die |
* Feesdag van [[Pous Adeodatus]] in die Rooms-Katolieke Kerk. |
||
{{commonskat|17 June}} |
{{commonskat|17 June}} |
Huidige wysiging sedert 16:34, 5 November 2024
<< | Junie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
17 Junie is die 168ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (169ste in skrikkeljare). Daar volg nog 197 dae in die res van die jaar.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 900 – Winedmar, die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van Reims.
- 1405 – Appenzeller Vryheidsoorlog: Veldslag bei Stoss, die boere van Appenzell oorwin die troepe van die abdy van St Gallen en Oostenryk en verkry so hul vryheid.
- 1602 – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word biskop van Albano.
- 1614 – Pous Paulus V promulgeer 'n nuwe uitgawe van die Rituale Romanum, die Roomse liturgieboek.
- 1771 – Pous Clemens XIV stel Antonio Eugenio Visconti, titulêr aartsbiskop van Efeso en Bernardino Giraud, aartsbiskop van Ferrara aan as kardinale.
- 1775 – Tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog, neem Britse magte Bunker Hill buite Boston, Massachusetts oor.
- 1789 – Tydens die Franse Rewolusie roep die Derde Stand (Frans:Tiers état) van Frankryk 'n nasionale vergadering uit.
- 1793 – Pous Pius VI publiseer Quare Lacrymae oor die onthoofding van koning Lodewyk XVI van Frankryk.
- 1795 – Kaapse burgers beset die drosdy in Swellendam waarna die Colonie van Swellendam uitgeroep word.
- 1804 – Pous Pius VII verklaar Veronica Giuliani salig.
- 1924 – Die Pakt-regering word gevorm nadat 'n koalisie tussen die Nasionale Party en die Arbeidersparty die Suid-Afrikaanse Party in die algemene verkiesing verslaan.
- 1940 – Die Rooi Leër beset Letland.
- 1944 – Ysland word 'n republiek.
- 1953 – Die Volksopstand in die DDR word deur Sowjetse troepe bloedig onderdruk.
- 1961 – Kanada se New Democratic Party word gestig deur 'n samesmelting van die CCF en georganiseerde arbeid.
- 1964 – Nico Malan, Kaapland se administrateur, wy die gebou van die Hoërskool Groote Schuur, Kaapstad in.
- 1972 – Watergate skandaal: Vyf mans word gevange geneem vir die inbraak by die kantore van die Democratic National Committee.
- 1991 – Die Wet op Bevolkingsregistrasie, een van die hoekstene van Apartheid, word deur die Suid-Afrikaanse parlement opgehef.
- 1994 – O. J. Simpson word gejaag en gearresteer op verdenking daarvan dat hy sy gewese vrou Nicole Brown Simpson, en Ronald Goldman vermoor het.
- 2003 – Die eerste blitsskare kom byeen in die Macy afdelingswinkel in New York Stad, georganiseer deur Bill Wasik, seniorredakteur van Harper’s Magazine.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1239 – Koning Edward I van Engeland († 1307).
- 1604 – Johan Maurits, Nederlandse staatsman, goewerneur van Nederlands-Brasilië († 1679).
- 1637 – Sybrandis Abbema, 'n kommissaris van die VOC († 1684).
- 1818 – Charles Gounod, Franse komponis († 1893).
- 1867 – Flora Finch, Engels-Amerikaanse aktrise († 1940).
- 1871 – Herman van Broekhuizen, Suid-Afrikaanse predikant en Volksraadslid († 1953).
- 1871 – James Weldon Johnson, Amerikaanse skrywer, politikus, diplomaat en joernalis († 1938).
- 1873 – John Weston, Suid-Afrikaanse lugvaartingenieur, pioniervlieënier, boer en soldaat († 1950).
- 1882 – Igor Stravinsky, Russiese komponis († 1971).
- 1888 – Heinz Guderian, Duitse generaal († 1954).
- 1898 – M.C. Escher, Nederlandse kunstenaar († 1972).
- 1902 – Phil Nel, Suid-Afrika se agttiende Springbokkaptein († 1984).
- 1904 – Ralph Bellamy, Amerikaanse akteur († 1991).
- 1914 – John Hersey, Amerikaanse outeur en joernalis († 1993).
- 1923 – Elroy Hirsch, Amerikaanse sokkerspeler († 2004)
- 1933 – Christian Ferras, Franse violis († 1982).
- 1936 – Samuel Pauw, Suid-Afrikaanse modernistiese en postmodernistiese argitek († 2016).
- 1937 – Clodovil Hernandes, Brasiliaanse modeontwerper, televisie-aanbieder en politikus († 2009).
- 1943 – Barry Manilow, Amerikaanse akteur, sanger-liedjieskrywer en vervaardiger.
- 1947 – Christopher Allport, Amerikaanse akteur († 2008).
- 1954 – Pedro Filho, Brasiliaanse reeksmoordenaar († 2023).
- 1960 – Thomas Haden Church, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
- 1963 – Greg Kinnear, Amerikaanse akteur, televisie-aanbieder en vervaardiger.
- 1975 – Joshua Leonard, Amerikaanse akteur, skrywer en regisseur.
- 1976 – Scott Adkins, Engelse akteur en gevegkunstenaar.
- 1980 – Venus Williams, Amerikaanse tennisspeler.
- 1982 – Jodie Whittaker, Engelse aktrise.
- 1989 – Simone Battle, Amerikaanse sangeres en aktrise († 2014).
- 1991 – Akker van der Merwe, Springbokrugbyspeler (haker).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 676 – Pous Adeodatus II, die 77ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1893 – Rutherford B. Hayes, 19de President van die Verenigde State (* 1822).
- 1920 – Ds. Johannes Rudolph Albertyn, een van die mees gevierde kanselredenaars in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (* 1847).
- 1967 – Tienie Holloway, 'n Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur (* 1888).
- 1996 – Thomas Kuhn, Amerikaanse historikus en filosoof (* 1922).
- 2010 – Dawie Couzyn, opera- en ligte Afrikaanse musieksanger (* 1925).
- 2012 – Dolf Bekker, Springbokrugbyspeler (* 1926).
- 2014 – George Claassen sr., wenner van die Comrades-maraton in 1961 (* 1917).
- 2017 – Daniel Steyn, Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister (* 1923).
- 2021 – Kenneth Kaunda, Zambiese president (* 1924).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[wysig | wysig bron]- Feesdag van Pous Adeodatus in die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 17 June. |