Gaan na inhoud

Eerste Minister van Thailand: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Enkelvoud
No edit summary

(24 wysigings tussenin deur 10 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Seal of the Office of the Prime Minister of Thailand.svg|duimnael]]
Die '''Eerste Minister van Thailand''' is die regeringshoof van [[Thailand]]. Die Eerste Minister is ook die voorsitter van die Kabinet van Thailand. Die pos bestaan sedert die rewolusie van 1932, toe die land 'n [[grondwetlike monargie]] geword het. Die pos van Eerste Minister word tans beklee deur die afgetrede generaal [[Prayut Chan-o-cha]], sedert die [[staatsgreep]] op 22 Mei 2014.
Die '''Eerste Minister van Thailand''' is die regeringshoof van [[Thailand]]. Die Eerste Minister is ook die voorsitter van die [[Kabinet van Thailand]]. Die pos bestaan sedert die [[Siamese rewolusie van 1932|rewolusie van 1932]], toe die land 'n [[grondwetlike monargie]] was.

Voor die staatsgreep word die premier met 'n eenvoudige meerderheid genomineer deur 'n stem in die Thaise [[Huis van Verteenwoordigers (Thailand)|Huis van Verteenwoordigers]], en word hy daarna deur die [[Monargie van Thailand|koning van Thailand]] aangestel en ingeëdig. Die keuse van die huis is gewoonlik gebaseer op die feit dat die eerste minister die leier van die grootste politieke party in die laerhuis is, óf die leier van die grootste koalisie van partye. In ooreenstemming met die grondwet kan die premier slegs twee keer aangestel word en is hy dus beperk tot 'n maksimum van twee opeenvolgende termyn. Die huidige eerste minister is [[Paetongtarn Shinawatra]], wat die amp op 16 Augustus 2024 aangeneem het ná die verwydering van [[Srettha Thavisin]].

== Lewende eerste ministers van Thailand ==
<gallery class="center" caption="Lewende voormalige eerste ministers van Thailand"> File:Tanin2011.jpg|[[Thanin Kraivichien]]
1976–1977
{{Birth date and age|df=yes|1927|4|5}}
Lêer:Anand Panyarachun.jpg|[[Anand Panyarachun]]
1991–1992, weer in 1992
{{Birth date and age|df=yes|1932|8|9}}
|[[Suchinda Kraprayoon]]
1992
{{Birth date and age|df=yes|1933|8|6}}
Lêer:Chuan Leekpai 2010-04-01.jpg|[[Chuan Leekpai]]
1992–1995
1997–2001
{{Birth date and age|df=yes|1938|7|28}}
Lêer:Chavalit Yongchaiyudh 18 May 2018 01 cropped.jpg|[[Chavalit Yongchaiyudh]]
1996–1997
{{Birth date and age|df=yes|1932|5|15}}
Lêer:Thaksin DOD 20050915.jpg|[[Thaksin Shinawatra]]
2001–2006
{{Birth date and age|df=y|1949|7|26}}
Lêer:Surayud cropped 2007.jpg|[[Surayud Chulanont]]
2006–2008
{{Birth date and age|1943|8|28|df=y}}
Lêer:Somchai Wongsawat 15112008.jpg|[[Somchai Wongsawat]]
2008
{{Birth date and age|1947|8|31|df=y}}
Lêer:Abhisit Vejjajiva 2009 official.jpg|[[Abhisit Vejjajiva]]
2008–2011
{{Birth date and age|1964|8|3|df=y}}
Lêer:9153ri-Yingluck Shinawatra.jpg|[[Yingluck Shinawatra]]
2011–2014
{{Birth date and age|1967|6|21|df=y}}
Lêer:Prayuth 2018 cropped.jpg|[[Prayut Chan-o-cha]]
2014–2023
{{Birth date and age|1954|3|21|df=y}}
Lêer:Srettha_Thavisin_at_Pheu_Thai_Party_headquarters,Bangkok,_7_September_2023.jpg|[[Srettha Thavisin]]
2023–2024
{{Birth date and age|df=y|1962|02|15}}
</gallery>

== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
Lyn 6: Lyn 24:
* [https://web.archive.org/web/20110426162320/http://www.cabinet.thaigov.go.th/eng/pm_his.htm Geskiedenis van Thai Eerste Ministers], 'n gedetailleerde lys van Eerste Ministers
* [https://web.archive.org/web/20110426162320/http://www.cabinet.thaigov.go.th/eng/pm_his.htm Geskiedenis van Thai Eerste Ministers], 'n gedetailleerde lys van Eerste Ministers

{{Eerste Ministers van Thailand}}{{Saadjie}}
{{Saadjie}}
{{Eerste Ministers van Thailand}}
{{Eerste ministers}}
{{Normdata}}
{{Normdata}}

[[Kategorie:Thaise politici]]
[[Kategorie:Premiers]]
[[Kategorie:Eerste Ministers van Thailand| ]]
[[Kategorie:Regering van Thailand]]

Huidige wysiging sedert 13:33, 20 Augustus 2024

Die Eerste Minister van Thailand is die regeringshoof van Thailand. Die Eerste Minister is ook die voorsitter van die Kabinet van Thailand. Die pos bestaan sedert die rewolusie van 1932, toe die land 'n grondwetlike monargie was.

Voor die staatsgreep word die premier met 'n eenvoudige meerderheid genomineer deur 'n stem in die Thaise Huis van Verteenwoordigers, en word hy daarna deur die koning van Thailand aangestel en ingeëdig. Die keuse van die huis is gewoonlik gebaseer op die feit dat die eerste minister die leier van die grootste politieke party in die laerhuis is, óf die leier van die grootste koalisie van partye. In ooreenstemming met die grondwet kan die premier slegs twee keer aangestel word en is hy dus beperk tot 'n maksimum van twee opeenvolgende termyn. Die huidige eerste minister is Paetongtarn Shinawatra, wat die amp op 16 Augustus 2024 aangeneem het ná die verwydering van Srettha Thavisin.

Lewende eerste ministers van Thailand

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]