Ibrahim Boubacar Keïta: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary |
Sobaka (besprekings | bydraes) k opruim |
||
(11 wysigings tussenin deur 9 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:Ibrahim Boubacar Keïta 2013 |
[[Lêer:Ibrahim Boubacar Keïta par Claude Truong-Ngoc décembre 2013 (cropped 2).jpg|duimnael]] |
||
'''Ibrahim Boubacar Keïta''' ( |
'''Ibrahim Boubacar Keïta''' ([[29 Januarie]] [[1945]] - [[16 Januarie]] [[2022]]), of soos hy gereeld bekend gestaan het, '''IBK''', was 'n politikus wat van September 2013 tot Augustus 2020 president van [[Mali]] was, toe hy gedwing is om te bedank tydens die Maliese staatsgreep in 2020. Voorheen was hy premier van Mali van 1994 tot 2000 en president van die Nasionale Vergadering van Mali van 2002 tot 2007.<ref name="Profile">[http://www.assemblee-nationale.insti.ml/orga_int/president/cv_prdt.htm National Assembly page for Keïta] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20071009193341/http://www.assemblee-nationale.insti.ml/orga_int/president/cv_prdt.htm |date=9 Oktober 2007}}.</ref><ref name="Bamanet">[http://www.bamanet.net/actualite/news/3026.html Candidate profile] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20070904113831/http://www.bamanet.net/actualite/news/3026.html |date=4 September 2007}}, Bamanet.net, 20 April 2007 {{in lang|fr}}.</ref><ref name="Effet">[http://www.essor.gov.ml/jour/cgi-bin/view_article.pl?id=16528 "L'EFFET "IBK""] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20070927012217/http://www.essor.gov.ml/jour/cgi-bin/view_article.pl?id=16528 |date=27 September 2007}}, ''L'Essor'', number 16,026, 4 September 2007 {{in lang|fr}}.</ref> Hy het 'n politieke party gestig, Rally for Mali (RPM), in 2001.<ref>[http://www.rpm.org.ml/mes_photos/BPN-RPM%202007.pdf National Political Bureau of the RPM]{{dead link|date=September 2017 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes}} {{in lang|fr}}.</ref> Hy is tot president verkies in die presidensiële verkiesing van Julie – Augustus 2013 en is op 4 September 2013 ingesweer. Hy is op 18 Augustus 2020 deur muitende elemente van die Malinese Weermag afgesit en het die volgende dag amptelik bedank.<ref>{{Cite web|title=Mali's Keita resigns as president after military coup|url=https://www.aljazeera.com/news/2020/08/mali-keita-resigns-president-military-mutiny-200819013009179.html|access-date=19 Augustus 2020|website=www.aljazeera.com}}</ref> |
||
== Verwysings == |
|||
{{Verwysings}} |
|||
== Eksterne skakels == |
== Eksterne skakels == |
||
Lyn 7: | Lyn 10: | ||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Normdata}} |
{{Normdata}} |
||
{{DEFAULTSORT:Keita, Ibrahim Boubacar}} |
|||
[[Kategorie:Geboortes in 1945]] |
[[Kategorie:Geboortes in 1945]] |
||
[[Kategorie: |
[[Kategorie:Sterftes in 2022]] |
||
[[Kategorie: |
[[Kategorie:Presidente van Mali]] |
Huidige wysiging sedert 20:18, 9 Julie 2024
Ibrahim Boubacar Keïta (29 Januarie 1945 - 16 Januarie 2022), of soos hy gereeld bekend gestaan het, IBK, was 'n politikus wat van September 2013 tot Augustus 2020 president van Mali was, toe hy gedwing is om te bedank tydens die Maliese staatsgreep in 2020. Voorheen was hy premier van Mali van 1994 tot 2000 en president van die Nasionale Vergadering van Mali van 2002 tot 2007.[1][2][3] Hy het 'n politieke party gestig, Rally for Mali (RPM), in 2001.[4] Hy is tot president verkies in die presidensiële verkiesing van Julie – Augustus 2013 en is op 4 September 2013 ingesweer. Hy is op 18 Augustus 2020 deur muitende elemente van die Malinese Weermag afgesit en het die volgende dag amptelik bedank.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ National Assembly page for Keïta Geargiveer 9 Oktober 2007 op Wayback Machine.
- ↑ Candidate profile Geargiveer 4 September 2007 op Wayback Machine, Bamanet.net, 20 April 2007 (in Frans).
- ↑ "L'EFFET "IBK"" Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine, L'Essor, number 16,026, 4 September 2007 (in Frans).
- ↑ National Political Bureau of the RPM[dooie skakel] (in Frans).
- ↑ "Mali's Keita resigns as president after military coup". www.aljazeera.com. Besoek op 19 Augustus 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ibrahim Boubacar Keïta.