Skots-Gaelies: Verskil tussen weergawes
k robot Bygevoeg: io:Skota-Gaelana linguo |
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5 |
||
(48 wysigings tussenin deur 13 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas Taal |
{{Inligtingskas Taal |
||
|naam=Skots-Gaelies |
|naam=Skots-Gaelies |
||
|inheemsenaam=Gàidhlig |
|inheemsenaam=''Gàidhlig'' |
||
|uitspraak |
|uitspraak=[ˈkaːlɪkʲ], ['ɡaːlɪɡʲ] |
||
|familiekleur=Indo-Europees |
|familiekleur=Indo-Europees |
||
|state={{ |
|state={{vlagland|Verenigde Koninkryk}}<br />{{vlagland|Kanada}}<br />{{vlagland|Verenigde State}}<br />{{vlagland|Australië}}<br />{{vlagland|Nieu-Seeland}} |
||
|streek={{ |
|streek={{vlagland|Skotland}}<br />[[Lêer:Flag of Nova Scotia.svg|22px]] [[Nova Scotia]] |
||
|sprekers=58 552 in Skotland. |
|sprekers=58 552 in Skotland.<ref>{{Cite web |url=http://www.cnag.org.uk/munghaidhlig/stats/gspeakcensus01.php |title=CnaG {{!}} Census 2001 Scotland: Gaelic speakers by council area<!-- Bot generated title --> |access-date=22 April 2009 |archive-date=25 September 2006 |archive-url=https://web.archive.org/web/20060925054749/http://www.cnag.org.uk/munghaidhlig/stats/gspeakcensus01.php |url-status=dead }}</ref> |
||
92 400 mense ouer as 3 in Skotland kon tot 'n mate Gaelies praat in 2001<ref name="2001census">[http://www.gro-scotland.gov.uk/press/news2005/scotlands-census-2001-gaelic-report.html "News Release |
92 400 mense ouer as 3 in Skotland kon tot 'n mate Gaelies praat in 2001<ref name="2001census">[http://www.gro-scotland.gov.uk/press/news2005/scotlands-census-2001-gaelic-report.html "News Release – Scotland's Census 2001 – Gaelic Report"] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130522110328/http://www.gro-scotland.gov.uk/press/news2005/scotlands-census-2001-gaelic-report.html |date=22 Mei 2013 }} from General Registrar for Scotland website, 10 Oktober 2005. Besoek op 27 Desember 2007</ref> met 'n verdere 2000 in [[Nova Scotia]].<ref>{{Cite web |url=http://www.gov.ns.ca/oga/aboutgaelic.asp?lang=en |title="Oifis Iomairtean na Gaidhlig |access-date=22 April 2009 |archive-date=29 Oktober 2008 |archive-url=https://web.archive.org/web/20081029055757/http://www.gov.ns.ca/oga/aboutgaelic.asp?lang=en |url-status=dead }}</ref> 1 610 sprekers in die [[VSA]] in 2000.<ref name="mla">[http://www.mla.org/map_data_states&mode=lang_tops&lang_id=636 "Language by State – Scottish Gaelic"] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20120111133616/http://www.mla.org/map_data_states%26mode%3Dlang_tops%26lang_id%3D636 |date=11 Januarie 2012 }} on ''Modern Language Association'' website. Besoek op 27 Desember 2007</ref> 822 in [[Australië]] in 2001.<ref>[https://web.archive.org/web/20070621144459/http://www.omi.wa.gov.au/WAPeople%5CSect1%5CTable%201p04%20Aust.pdf "Languages Spoken At Home"] from Australian Government ''Office of Multicultural Interests'' website. Besoek op 27 Desember 2007</ref> 669 in [[Nieu-Seeland]] in 2006.<ref>[https://web.archive.org/web/20070927232047/http://www.stats.govt.nz/NR/rdonlyres/1C81F07B-28C6-4DDD-8EBA-80C592E8022A/0/20languagespokentotalresponse.xls Languages Spoken:Total Responses] from Statistics New Zealand website. Besoek op 5 Augustus 2008</ref> |
||
|rang= |
|rang= |
||
|skrif=[[Latynse alfabet]] (Skotse variant) |
|skrif=[[Latynse alfabet]] (Skotse variant) |
||
Lyn 14: | Lyn 14: | ||
|fam3=[[Eiland-Keltiese tale|Eiland-kelties]] |
|fam3=[[Eiland-Keltiese tale|Eiland-kelties]] |
||
|fam4=[[Goideliese tale|Goideliese]] |
|fam4=[[Goideliese tale|Goideliese]] |
||
|nasie={{ |
|nasie={{vlagland|Skotland}} |
||
|agentskap= |
|agentskap=''Bòrd na Gàidhlig'' ("Gaeliese Instituut") |
||
|iso1=gd|iso2=gla|iso3=gla |
|iso1=gd|iso2=gla|iso3=gla |
||
|kaart=[[Lêer: |
|kaart=[[Lêer:Scots Gaelic speakers in the 2011 census.png|250px|Verspreiding van Skots-Gaelies]] |
||
}} |
}} |
||
'''Skots-Gaelies''' (''Gàidhlig'' {{ |
'''Skots-Gaelies''' (''Gàidhlig'', [ˈkaːlɪkʲ], ['ɡaːlɪɡʲ], {{Audio|Gaidhlig.ogg|luister}}; vroeër ook Ersies genoem) is die inheemse [[Kelties]]e [[taal]] van [[Skotland]] wat – as omgangs- of kultuurtaal en as die stigtingstaal van Skotland as 'n verenigde koninkryk – oorspronklik vanaf die 9de tot 11de eeu in die hele land en deur alle lae van die samelewing gebesig is, insluitende die Skotse koningshof.<ref>[https://www.glasgow.gov.uk/index.aspx?articleid=17535 ''Glasgow City Council: Gaelic. Besoek op 7 Januarie 2018'']</ref> Sy invloed word vandag steeds weerspieël in plek- en persoonsname. |
||
[[Lêer:ScotlandGaelicSpeakers2001.gif|duimnael|links|Verspreiding van Skots-Gaelies in 2001]] |
|||
Skots-Gaelies maak deel uit van die Goideliese groep van Eilandkeltiese tale en is nou verwant met [[Iers-Gaelies|Iers]] en [[Manx]]. Die nou taalverwantskap met Iers is te danke aan die immigrasie van [[Ierland|Ierse]] Skote sedert die [[4de eeu]]. |
|||
Oor die eeue is Gaelies geleidelik verdring deur Skots en [[Engels]] en word vandag – ná twee eeue van dramatiese agteruitgang – nog deur klein taalgemeenskappe op die [[Buite-Hebride|Buite-Hebride-eilande]], in die westelike [[Skotse Hoogland]], die Strathclyde-streek en in [[Glasgow]], Edinburg en Inverness gepraat. Glasgow het danksy die vestiging van verskeie instellings, wat die taal bevorder en onderrig, tot 'n belangrike kulturele en opvoedkundige sentrum vir Gaeliese taal en kultuur ontwikkel. Baie sprekers praat egter nie Gaelies as hulle [[Moedertaal|moeder]]- of eerste taal nie. Veral in Glasgow, waar 'n tiende van alle Gaeliessprekers saamgetrek is, word Skots-Gaelies oorwegend as 'n tweede [[taal]] gebesig. Gaeliessprekers is gewoonlik ook Engels magtig. Gaelies se ryk kulturele erfenis speel 'n sentrale rol in die herlewing van die taal wat selfs na die moderne popkultuur en hoofstroom-vermaaklikheidsbedryf begin uitstraal het. So het kykers van die gewilde televisiereeks ''Outlander'' 'n kans gekry om na gesproke Gaelies te luister.<ref>[https://www.visitscotland.com/about/uniquely-scottish/gaelic/ ''Visit Scotland: About Gaelic language & history. Besoek op 27 Februarie 2018'']</ref> |
|||
Skots-Gaelies moenie verwar word met [[Skots]] nie, die [[Germaanse tale|Germaanse]] omgangstaal van Skotland, wat uit die Angel-Saksiese dialekte van Suid-Skotland ontwikkel het. |
In taalhistoriese opsig maak Skots-Gaelies deel uit van die Goideliese groep van Eiland-Keltiese tale en is nou verwant met [[Iers-Gaelies|Iers]] en [[Manx-Gaelies|Manx]]. Die nou taalverwantskap met Iers is volgens sommige wetenskaplikes te danke aan die immigrasie van [[Ierland|Ierse]] Skote sedert die 4de eeu. 'n Alternatiewe hipotese beweer dat die taal gelyktydig in Ierland en Skotland ontstaan het, veral aangesien die immigrasie-hipotese nie deur argeologiese opgrawings gesteun kon word nie. Skots-Gaelies moenie verwar word met [[Skots]] nie, die [[Germaanse tale|Germaanse]] omgangstaal van Skotland, wat uit die Angel-Saksiese dialekte van Suid-Skotland ontwikkel het. |
||
'n Ouer historiese naam vir Gaelies, Ersies, verwys na die feit dat Gaeliese moedertaalsprekers hul taal nog tot in die 17de eeu as 'n soort Iers beskou het. Iers het destyds in Skotland selfs as skryftaal vir die inheemse Gaeliese dialekte gedien. Die naam Ersies ([[Engels]]: ''Erse'') is afgelei van "Iers". |
|||
== Geskiedenis == |
== Geskiedenis == |
||
[[Lêer:Languages of Scotland 1400 AD.svg|duimnael|links|Geskatte verspreiding van Skots-Gaelies omstreeks 1400: |
|||
[[Lêer:BookDeerMattCh1vv18 21Fol05r.jpg|thumb|links|200px|'n Bladsy uit die ''Book of Deer'']] |
|||
{{sleutel|#1874CD|Skots-Gaelies}} |
|||
[[Lêer:Languages of Scotland 1400 AD.svg|thumb|links|200px|Geskatte verspreiding van Skots-Gaelies omstreeks 1400: |
|||
{{ |
{{sleutel|yellow|[[Skots]]}} |
||
{{ |
{{sleutel|#FF9900|[[Norn]]}}]] |
||
[[Lêer:Rathlin Island from Mull of Kintyre.jpg|duimnael|[[Rathlin|Rathlin-eiland]] langs die noordkus van Noord-Ierland, gesien vanuit die Mull of Kintyre in Skotland]] |
|||
{{legend|#FF9900|[[Norn]]}} |
|||
In die eerste eeue van ons tydrekening was die Britse Eilande merendeels Keltiessprekend, alhoewel die bevolkings van Brittanje en Ierland tale uit twee verskillende Keltiese taalfamilies gebesig het. Brittanje is oorheers deur die sogenaamde P-Keltiese of Britoniese tale waaruit moderne Wallies, Kornies en Bretons ontwikkel het. Die Ierse bevolking het merendeels Q-Kelties of Goidelies gepraat waaruit later Skotse en Ierse Gaelies asook die Gaeliese taal van die eiland Man sou ontstaan. |
|||
]] |
|||
[[Lêer:BookDeerMattCh1vv18 21Fol05r.jpg|duimnael|links|'n Bladsy uit die Boek van Deer met die [[Evangelie volgens Matteus]] vanaf 1:18. Die notas regs van en onderaan die teks is van die oudste Gaeliese tekste uit Skotland wat bewaar gebly het <br /><small>Cambridge University Library</small>]] |
|||
Gedurende die [[4de eeu]] het Iers-Gaeliese setlaars veral uit die klein koninkryk van die Dál Riata in die noorde van Ierland hulle in die nabygeleë Skotland gevestig. Twee koninkryke met hierdie naam het eeue lank in Ierland en Skotland bestaan. Alhoewel die Ierse immigrante groot dele van Skotland verower het, het die Ierse of Skots-Gaeliese taalgebied nooit die hele Skotland beslaan nie. |
|||
[[Lêer:IonaAbbey.jpg|duimnael|Die abdy van Iona]] |
|||
Taalhistorici neem aan dat Gaelies as gevolg van ooswaartse Ierse migrasie in dele van Wallis, Cornwall, die eiland Man en in die weste van Skotland gevestig is. Net in die twee laasgenoemde gebiede het Gaelies oorleef tot vandag toe. In 'n tyd toe skepe die belangrikste vervoermiddel vir mense en goedere was, het die kort afstande tussen die kuslyne van Noordoos-Ierland en Wes-Skotland nou betrekkinge tussen dié twee streke vergemaklik. Omstreeks 500 n.C. het die klein koninkryk van Dál Riata op seevervoer tussen Ierland en Skotland gesteun. Na sy Gaeliessprekende bewoners het Romeinse skrywers in Latyn as ''Scotti'' verwys. In Skotland het Dál Riata tydens sy grootste uitbreiding vanuit die Mull of Kintyre noordwaarts tot Loch Broom gestrek. Na hierdie gebied is in Skotland verwys as ''Airer Goídel'' ("Kuslyn van die Gaele"; ''Earra-Ghàidheal'' in moderne Skots-Galies waaruit die Engelse ''Argyll'' afgelei is). |
|||
Met die uitbreiding van hul invloedsfeer in Skotland het Gaeliessprekende Skotte met ander taalgroepe in aanraking gekom. Die belangrikste etniese groep in Noord-Skotland was die Pikte wat vermoedelik 'n P-Keltiese taal gepraat het, net soos die Cumbriese bevolking in die suide. In die suidooste het die Angele, spreker van 'n Germaanse taal waaruit later Skots en Engels sou ontwikkel, hul invloed laat geld. Die Gaeliese taalgebied het in die volgende 600 jaar steeds verder uitgebrei en gaandeweg ander tale verdring, behalwe vir die uiterste noorde en noordweste van Skotland waar Noors vanaf die 9de eeu deur Wiking-setlaars as oorheersende taal gevestig is. Die kerk van Sint Columba (521–597), in Gaelies ''Colm Cille'' (''Calum Cille'' in moderne Skots-Gaelies, "Duif van die kerk") genoem, het 'n belangrike bydrae gelewer tot die uitbreiding van Gaelies. |
|||
Die eerste bronne, wat 'n selfstandige ontwikkeling van die Skots-Gaeliese taal aandui, is in die ''Book of Deer'' uit die [[10de eeu]] bewaar. Sy inkonsekwente spelling bevat besonderhede van die afwykende Skotse uitspraak, alhoewel Skots-Gaelies in hierdie tydperk eerder as 'n Ierse dialek beskou moet word. Die eerste bron, wat as bewys vir die ontwikkeling van 'n selfstandige Skotse taal naas Iers-Gaelies kan dien, is die ''Book of the Dean of Lismore'' uit die vroeë [[16de eeu]]. Die boek bevat Skots-Gaeliese tekste met 'n spelling, wat sterk op die destydse uitspraak van Skots steun. Hierdie besonderheid stel taalnavorsers in staat om die destydse uitspraak nader te ondersoek. |
|||
Die [[klooster]] op die eiland Iona, wat deur Columba in 563 gestig is, was die uitgangspunt vir verdere stigtings van dogterkloosters, terwyl Skotse en Piktiese sendelinge die Christelike geloof in alle landsdele verkondig het. Die status van Gaelies as kerktaal is tydens dié proses bevestig. So is notas in die Boek van Deer, 'n oorspronklik Latynse werk uit die 10de eeu wat in die vroeë 12de eeu in die klooster Deer in Aberdeenshire met Gaeliese tekste aangevul is en waarin na Deer as 'n regstreekse kloosterstigting vanuit Iona verwys word, in Gaelies geskryf. |
|||
Daar word nou algemeen aanvaar dat Skots-Gaelies tussen die 10de en [[12de eeu]] sy eie kenmerke ontwikkel het en vanaf die [[14de eeu|14de]] of [[15de eeu]] as 'n selfstandige taal begin ontwikkel het. |
|||
Al sou Iona se ligging vanuit 'n moderne Skotse standpunt as afgeleë beskryf kon word, was die abdy in Columba se tyd langs die middelpunt van 'n belangrike seeroete geleë wat gemeenskappe in die weste van Skotland en die noorde van Ierland met mekaar verbind het. Sy godsdienstige en kulturele invloed kan nie onderskat word nie. So het dit 'n beslissende rol gespeel by die kerstening van Pikte en Northumbriërs. |
|||
Terwyl Skots-Gaelies in die suidelike en oostelike gebiede van Skotland dikwels reeds in die Middeleeue deur Engels verdring is, het die verengelsing van die westelike hoogland eers in die [[18de eeu|18de]] of [[19de eeu]] begin. Veral eksterne invloede soos die verval van die clan-stelsel ná [[1745]] en skoolplig, wat in [[1872]] ingevoer is en alle kinders uitsluitlik aan Engels as onderwystaal blootgestel het, word as die hoofredes vir die agteruitgang van Skots-Gaelies aangevoer. Kinders is dikwels selfs gestraf sodra hulle op skool Gaelies gepraat het. |
|||
== Grammatika == |
|||
=== Selfstandige naamwoorde === |
|||
Die taal ken twee [[taalkundige geslag]]te mannelik en vroulik en vier [[naamval]]le: [[nominatief]], [[genitief]], [[datief]] en [[vokatief]]. Die datief word nie sonder 'n voorsetsel gebruik nie. Die vokatief is veral by name van persone belangrik. As mens oor Donald praat, word ''Dòmhnall'' gesê, maar as hy aangespreek word, is dit ''A Dhòmhnaill'' wat die uitspraak baie verander. |
|||
Die verandering van D -> Dh in Dhòmhnaill is 'n voorbeeld van ''mutasie'', wat ook in die grammatika van ander moderne Keltiese tale 'n belangrike rol speel. In Skots-Gaelies is mutasie vrywel beperk tot [[lenisie]], maar die reëls vir sy gebruik is kompleks. |
|||
Daar is net 'n bepaalde [[lidwoord]] soos "die" in Afrikaans, nie 'n onbepaalde soos "'n" nie. |
|||
: Taigh – huis, 'n huis |
|||
: An taigh – die huis |
|||
Taigh is mannelik en kry die lidwoord ''an'', maar vir vroulike woorde wat begin met b, f, m, p, c or g is die lidwoord ''a''' gevolg deur lenisie. |
|||
: Caileag – meisie, 'n meisie |
|||
: A' chaileag – die meisie |
|||
Lenisie van ''f'' tot ''fh'' laat die f-klank verdwyn. ''Fh'' is (meesal) stom en die lidwoord is ''an'' in dié geval. |
|||
: Fearg – an fhearg – woede, die woede |
|||
=== Werkwoorde === |
|||
'n Eienaardigheid van die taal is dat daar nie woorde vir "ja" en "nee" bestaan nie. 'n Bevestigende antwoord word gegee deur die werkwoord van die vraag ontkennend of bevestigend te herhaal. |
|||
: An robh iad a' seinn? – Het hulle gesing? |
|||
: Cha robh! – (Hulle) het nie. |
|||
"Robh" is die verlede tyd van die werkwoord "bi" (wees), maar in die ''afhanklike'' vorm, wat in vraende en ontkennende sinne gebruik word. Die ''onafhanklike'' vorm is "bha" en dit word by bevestiging gebruik: |
|||
: An robh iad a' seinn? – Het hulle gesing? |
|||
: Bha! – (Hulle) het. |
|||
Naas die afhanklike en onafhanklike vorme het 'n werkwoord ook nog 'n betreklike vorm wat in 'n bysin gebruik word. |
|||
== Spelling en uitspraak == |
|||
Al toon die spelling van Skotse Gaelies – in teenstelling met Engels – groot reëlmatigheid wat die transkripsie van klanke betref, is daar nogtans sowat 250 reëls wat deur leerders van Gaelies bemeester moet word voordat hulle 'n teks kan lees en akkuraat uitspreek.<ref>Michael Bauer: ''Blas na Gàidhlig – The Practical Guide to Gaelic Pronunciation''. Glasgow: Akerbeltz 2011, bl. 23</ref> |
|||
== Woordeskat == |
|||
Daar word beraam dat sowat sestig persent van die woordeskat van Skots-Gaelies van Gaeliese oorsprong is; veertig persent is ontlenings uit ander tale, waaronder Latyn en Grieks, Oud-Noors en Engels.<ref>George McLennan: ''Gaelic and English: Their common origins''. Glasgow: New Argyll Publishing 2018, bl. 13</ref> |
|||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
||
{{Verwysings|3}} |
|||
== Eksterne skakels == |
|||
{{Interwiki|kode=gd}} |
{{Interwiki|kode=gd}} |
||
{{CommonsKategorie|Scottish Gaelic language|Skots-Gaelies}} |
{{CommonsKategorie|Scottish Gaelic language|Skots-Gaelies}} |
||
{{Wikt|Skots-Gaelies}} |
|||
{{Verwysings}} |
|||
; Aanlynkursus |
|||
---- |
|||
* [https://learngaelic.scot/look/index.jsp'' LearnGaelic.scot''] |
|||
;Ensiklopediese inligting |
|||
---- |
|||
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Scots-Gaelic-language|title=Scots Gaelic language|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=7 April 2020}} |
|||
{{Kelties}} |
{{Kelties}} |
||
{{Normdata}} |
|||
[[Kategorie:Eiland-Keltiese taal]] |
[[Kategorie:Eiland-Keltiese taal]] |
||
[[Kategorie:Skotland]] |
|||
[[Kategorie:Nova Scotia]] |
[[Kategorie:Nova Scotia]] |
||
[[Kategorie: |
[[Kategorie:Skotland]] |
||
[[Kategorie:Tale van Kanada]] |
|||
[[Kategorie:Tale van die Verenigde State van Amerika]] |
|||
[[Kategorie:Tale van Australië]] |
[[Kategorie:Tale van Australië]] |
||
[[Kategorie:Tale van Kanada]] |
|||
[[Kategorie:Tale van Nieu-Seeland]] |
[[Kategorie:Tale van Nieu-Seeland]] |
||
[[Kategorie:Tale van die Verenigde Koninkryk]] |
|||
[[Kategorie:Tale van die Verenigde State van Amerika]] |
|||
{{Link FA|mk}} |
|||
[[am:የስኮትላንድ ጋይሊክኛ]] |
|||
[[an:Idioma gaelico escocés]] |
|||
[[ang:Scyttisce sprǣc]] |
|||
[[ast:Gaélicu escocés]] |
|||
[[bar:Gälisch]] |
|||
[[bg:Шотландски келтски език]] |
|||
[[bn:স্কট্স গ্যালিক ভাষা]] |
|||
[[br:Gouezeleg Skos]] |
|||
[[ca:Gaèlic escocès]] |
|||
[[cdo:Sŭ-gáik-làng-ngṳ̄]] |
|||
[[ckb:گادێلیی سکۆتی]] |
|||
[[cs:Skotská gaelština]] |
|||
[[cv:Шотланд чĕлхи]] |
|||
[[cy:Gaeleg yr Alban]] |
|||
[[da:Skotsk gælisk]] |
|||
[[de:Schottisch-Gälische Sprache]] |
|||
[[diq:İskoçki]] |
|||
[[el:Σκωτική Γαελική γλώσσα]] |
|||
[[en:Scottish Gaelic]] |
|||
[[eo:Skotgaela lingvo]] |
|||
[[es:Gaélico escocés]] |
|||
[[et:Gaeli keel]] |
|||
[[eu:Eskoziako gaelera]] |
|||
[[ext:Luenga gaélica escocesa]] |
|||
[[fa:گیلیک اسکاتلندی]] |
|||
[[fi:Gaeli]] |
|||
[[fo:Skotskt gæliskt (mál)]] |
|||
[[fr:Gaélique écossais]] |
|||
[[frp:Gaèlico ècocês]] |
|||
[[fur:Lenghe gaeliche scozês]] |
|||
[[fy:Skotsk-Gaelysk]] |
|||
[[ga:Gaeilge na hAlban]] |
|||
[[gd:Gàidhlig na h-Alba]] |
|||
[[gl:Lingua gaélica escocesa]] |
|||
[[gv:Gaelg Albinagh]] |
|||
[[he:גאלית סקוטית]] |
|||
[[hr:Škotski gaelski jezik]] |
|||
[[hu:Skót gael nyelv]] |
|||
[[hy:Գելական շոտլանդերեն]] |
|||
[[ia:Lingua gaelic scote]] |
|||
[[id:Bahasa Gaelik Skotlandia]] |
|||
[[io:Skota-Gaelana linguo]] |
|||
[[is:Gelíska]] |
|||
[[it:Lingua gaelica scozzese]] |
|||
[[ja:スコットランド・ゲール語]] |
|||
[[jv:Basa Gaelik Skotlandia]] |
|||
[[ka:შოტლანდიური ენა]] |
|||
[[ko:스코틀랜드 게일어]] |
|||
[[kv:Шотландса кыв]] |
|||
[[kw:Albanek]] |
|||
[[la:Lingua Scotica (Gadelica)]] |
|||
[[li:Sjots Gaelic]] |
|||
[[lij:Lengoa gaelica scoçeize]] |
|||
[[lmo:Lengua scuzzesa]] |
|||
[[lt:Škotų gėlų kalba]] |
|||
[[lv:Skotu gēlu valoda]] |
|||
[[mk:Шкотски јазик]] |
|||
[[mr:स्कॉटिश गेलिक भाषा]] |
|||
[[mzn:گالیک]] |
|||
[[nds:Schottsch Gäälsch]] |
|||
[[nds-nl:Schots-Gaols]] |
|||
[[nl:Schots-Gaelisch]] |
|||
[[nn:Skotsk-gælisk]] |
|||
[[no:Skotsk-gælisk]] |
|||
[[nrm:Êcôssais]] |
|||
[[oc:Gaelic escocés]] |
|||
[[os:Шотландиаг (гэлаг) æвзаг]] |
|||
[[pl:Język gaelicki szkocki]] |
|||
[[pms:Lenga gaélica scossèisa]] |
|||
[[pnb:سکاٹ گالی]] |
|||
[[pt:Língua gaélica escocesa]] |
|||
[[qu:Iskut kilta simi]] |
|||
[[ro:Limba scoțiană]] |
|||
[[ru:Шотландский язык (кельтский)]] |
|||
[[sc:Limba gaelica scotzesa]] |
|||
[[sco:Scots Gaelic leid]] |
|||
[[se:Gaelagiella]] |
|||
[[sh:Škotski gelski jezik]] |
|||
[[simple:Scottish Gaelic language]] |
|||
[[sk:Škótska gaelčina]] |
|||
[[sl:Škotska gelščina]] |
|||
[[sr:Шкотски гелски језик]] |
|||
[[sv:Skotsk gäliska]] |
|||
[[szl:Szkocko gaelicko godka]] |
|||
[[ta:சுகாத்திசு கேலிக்கு]] |
|||
[[tr:İskoçça (Kelt)]] |
|||
[[tt:Шотланд (гэль) теле]] |
|||
[[ug:شوتلاندىيە گائېل تىلى]] |
|||
[[uk:Шотландська гельська мова]] |
|||
[[vi:Tiếng Gael Scotland]] |
|||
[[wa:Escôswès]] |
|||
[[xmf:გელურ-შოტლანდიური ნინა]] |
|||
[[zh:苏格兰盖尔语]] |
Huidige wysiging sedert 00:58, 9 Oktober 2023
Skots-Gaelies Gàidhlig | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ˈkaːlɪkʲ], ['ɡaːlɪɡʲ] | |
Gepraat in: | Verenigde Koninkryk Kanada Verenigde State Australië Nieu-Seeland | |
Gebied: | Skotland Nova Scotia | |
Totale sprekers: | 58 552 in Skotland.[1]
92 400 mense ouer as 3 in Skotland kon tot 'n mate Gaelies praat in 2001[2] met 'n verdere 2000 in Nova Scotia.[3] 1 610 sprekers in die VSA in 2000.[4] 822 in Australië in 2001.[5] 669 in Nieu-Seeland in 2006.[6] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Kelties Eiland-kelties Goideliese Skots-Gaelies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet (Skotse variant) | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Skotland | |
Gereguleer deur: | Bòrd na Gàidhlig ("Gaeliese Instituut") | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | gd | |
ISO 639-2: | gla | |
ISO 639-3: | gla | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Skots-Gaelies (Gàidhlig, [ˈkaːlɪkʲ], ['ɡaːlɪɡʲ], Keltiese taal van Skotland wat – as omgangs- of kultuurtaal en as die stigtingstaal van Skotland as 'n verenigde koninkryk – oorspronklik vanaf die 9de tot 11de eeu in die hele land en deur alle lae van die samelewing gebesig is, insluitende die Skotse koningshof.[7] Sy invloed word vandag steeds weerspieël in plek- en persoonsname.
; vroeër ook Ersies genoem) is die inheemseOor die eeue is Gaelies geleidelik verdring deur Skots en Engels en word vandag – ná twee eeue van dramatiese agteruitgang – nog deur klein taalgemeenskappe op die Buite-Hebride-eilande, in die westelike Skotse Hoogland, die Strathclyde-streek en in Glasgow, Edinburg en Inverness gepraat. Glasgow het danksy die vestiging van verskeie instellings, wat die taal bevorder en onderrig, tot 'n belangrike kulturele en opvoedkundige sentrum vir Gaeliese taal en kultuur ontwikkel. Baie sprekers praat egter nie Gaelies as hulle moeder- of eerste taal nie. Veral in Glasgow, waar 'n tiende van alle Gaeliessprekers saamgetrek is, word Skots-Gaelies oorwegend as 'n tweede taal gebesig. Gaeliessprekers is gewoonlik ook Engels magtig. Gaelies se ryk kulturele erfenis speel 'n sentrale rol in die herlewing van die taal wat selfs na die moderne popkultuur en hoofstroom-vermaaklikheidsbedryf begin uitstraal het. So het kykers van die gewilde televisiereeks Outlander 'n kans gekry om na gesproke Gaelies te luister.[8]
In taalhistoriese opsig maak Skots-Gaelies deel uit van die Goideliese groep van Eiland-Keltiese tale en is nou verwant met Iers en Manx. Die nou taalverwantskap met Iers is volgens sommige wetenskaplikes te danke aan die immigrasie van Ierse Skote sedert die 4de eeu. 'n Alternatiewe hipotese beweer dat die taal gelyktydig in Ierland en Skotland ontstaan het, veral aangesien die immigrasie-hipotese nie deur argeologiese opgrawings gesteun kon word nie. Skots-Gaelies moenie verwar word met Skots nie, die Germaanse omgangstaal van Skotland, wat uit die Angel-Saksiese dialekte van Suid-Skotland ontwikkel het.
'n Ouer historiese naam vir Gaelies, Ersies, verwys na die feit dat Gaeliese moedertaalsprekers hul taal nog tot in die 17de eeu as 'n soort Iers beskou het. Iers het destyds in Skotland selfs as skryftaal vir die inheemse Gaeliese dialekte gedien. Die naam Ersies (Engels: Erse) is afgelei van "Iers".
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]In die eerste eeue van ons tydrekening was die Britse Eilande merendeels Keltiessprekend, alhoewel die bevolkings van Brittanje en Ierland tale uit twee verskillende Keltiese taalfamilies gebesig het. Brittanje is oorheers deur die sogenaamde P-Keltiese of Britoniese tale waaruit moderne Wallies, Kornies en Bretons ontwikkel het. Die Ierse bevolking het merendeels Q-Kelties of Goidelies gepraat waaruit later Skotse en Ierse Gaelies asook die Gaeliese taal van die eiland Man sou ontstaan.
Taalhistorici neem aan dat Gaelies as gevolg van ooswaartse Ierse migrasie in dele van Wallis, Cornwall, die eiland Man en in die weste van Skotland gevestig is. Net in die twee laasgenoemde gebiede het Gaelies oorleef tot vandag toe. In 'n tyd toe skepe die belangrikste vervoermiddel vir mense en goedere was, het die kort afstande tussen die kuslyne van Noordoos-Ierland en Wes-Skotland nou betrekkinge tussen dié twee streke vergemaklik. Omstreeks 500 n.C. het die klein koninkryk van Dál Riata op seevervoer tussen Ierland en Skotland gesteun. Na sy Gaeliessprekende bewoners het Romeinse skrywers in Latyn as Scotti verwys. In Skotland het Dál Riata tydens sy grootste uitbreiding vanuit die Mull of Kintyre noordwaarts tot Loch Broom gestrek. Na hierdie gebied is in Skotland verwys as Airer Goídel ("Kuslyn van die Gaele"; Earra-Ghàidheal in moderne Skots-Galies waaruit die Engelse Argyll afgelei is).
Met die uitbreiding van hul invloedsfeer in Skotland het Gaeliessprekende Skotte met ander taalgroepe in aanraking gekom. Die belangrikste etniese groep in Noord-Skotland was die Pikte wat vermoedelik 'n P-Keltiese taal gepraat het, net soos die Cumbriese bevolking in die suide. In die suidooste het die Angele, spreker van 'n Germaanse taal waaruit later Skots en Engels sou ontwikkel, hul invloed laat geld. Die Gaeliese taalgebied het in die volgende 600 jaar steeds verder uitgebrei en gaandeweg ander tale verdring, behalwe vir die uiterste noorde en noordweste van Skotland waar Noors vanaf die 9de eeu deur Wiking-setlaars as oorheersende taal gevestig is. Die kerk van Sint Columba (521–597), in Gaelies Colm Cille (Calum Cille in moderne Skots-Gaelies, "Duif van die kerk") genoem, het 'n belangrike bydrae gelewer tot die uitbreiding van Gaelies.
Die klooster op die eiland Iona, wat deur Columba in 563 gestig is, was die uitgangspunt vir verdere stigtings van dogterkloosters, terwyl Skotse en Piktiese sendelinge die Christelike geloof in alle landsdele verkondig het. Die status van Gaelies as kerktaal is tydens dié proses bevestig. So is notas in die Boek van Deer, 'n oorspronklik Latynse werk uit die 10de eeu wat in die vroeë 12de eeu in die klooster Deer in Aberdeenshire met Gaeliese tekste aangevul is en waarin na Deer as 'n regstreekse kloosterstigting vanuit Iona verwys word, in Gaelies geskryf.
Al sou Iona se ligging vanuit 'n moderne Skotse standpunt as afgeleë beskryf kon word, was die abdy in Columba se tyd langs die middelpunt van 'n belangrike seeroete geleë wat gemeenskappe in die weste van Skotland en die noorde van Ierland met mekaar verbind het. Sy godsdienstige en kulturele invloed kan nie onderskat word nie. So het dit 'n beslissende rol gespeel by die kerstening van Pikte en Northumbriërs.
Grammatika
[wysig | wysig bron]Selfstandige naamwoorde
[wysig | wysig bron]Die taal ken twee taalkundige geslagte mannelik en vroulik en vier naamvalle: nominatief, genitief, datief en vokatief. Die datief word nie sonder 'n voorsetsel gebruik nie. Die vokatief is veral by name van persone belangrik. As mens oor Donald praat, word Dòmhnall gesê, maar as hy aangespreek word, is dit A Dhòmhnaill wat die uitspraak baie verander.
Die verandering van D -> Dh in Dhòmhnaill is 'n voorbeeld van mutasie, wat ook in die grammatika van ander moderne Keltiese tale 'n belangrike rol speel. In Skots-Gaelies is mutasie vrywel beperk tot lenisie, maar die reëls vir sy gebruik is kompleks.
Daar is net 'n bepaalde lidwoord soos "die" in Afrikaans, nie 'n onbepaalde soos "'n" nie.
- Taigh – huis, 'n huis
- An taigh – die huis
Taigh is mannelik en kry die lidwoord an, maar vir vroulike woorde wat begin met b, f, m, p, c or g is die lidwoord a' gevolg deur lenisie.
- Caileag – meisie, 'n meisie
- A' chaileag – die meisie
Lenisie van f tot fh laat die f-klank verdwyn. Fh is (meesal) stom en die lidwoord is an in dié geval.
- Fearg – an fhearg – woede, die woede
Werkwoorde
[wysig | wysig bron]'n Eienaardigheid van die taal is dat daar nie woorde vir "ja" en "nee" bestaan nie. 'n Bevestigende antwoord word gegee deur die werkwoord van die vraag ontkennend of bevestigend te herhaal.
- An robh iad a' seinn? – Het hulle gesing?
- Cha robh! – (Hulle) het nie.
"Robh" is die verlede tyd van die werkwoord "bi" (wees), maar in die afhanklike vorm, wat in vraende en ontkennende sinne gebruik word. Die onafhanklike vorm is "bha" en dit word by bevestiging gebruik:
- An robh iad a' seinn? – Het hulle gesing?
- Bha! – (Hulle) het.
Naas die afhanklike en onafhanklike vorme het 'n werkwoord ook nog 'n betreklike vorm wat in 'n bysin gebruik word.
Spelling en uitspraak
[wysig | wysig bron]Al toon die spelling van Skotse Gaelies – in teenstelling met Engels – groot reëlmatigheid wat die transkripsie van klanke betref, is daar nogtans sowat 250 reëls wat deur leerders van Gaelies bemeester moet word voordat hulle 'n teks kan lees en akkuraat uitspreek.[9]
Woordeskat
[wysig | wysig bron]Daar word beraam dat sowat sestig persent van die woordeskat van Skots-Gaelies van Gaeliese oorsprong is; veertig persent is ontlenings uit ander tale, waaronder Latyn en Grieks, Oud-Noors en Engels.[10]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "CnaG | Census 2001 Scotland: Gaelic speakers by council area". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2006. Besoek op 22 April 2009.
- ↑ "News Release – Scotland's Census 2001 – Gaelic Report" Geargiveer 22 Mei 2013 op Wayback Machine from General Registrar for Scotland website, 10 Oktober 2005. Besoek op 27 Desember 2007
- ↑ ""Oifis Iomairtean na Gaidhlig". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2008. Besoek op 22 April 2009.
- ↑ "Language by State – Scottish Gaelic" Geargiveer 11 Januarie 2012 op Wayback Machine on Modern Language Association website. Besoek op 27 Desember 2007
- ↑ "Languages Spoken At Home" from Australian Government Office of Multicultural Interests website. Besoek op 27 Desember 2007
- ↑ Languages Spoken:Total Responses from Statistics New Zealand website. Besoek op 5 Augustus 2008
- ↑ Glasgow City Council: Gaelic. Besoek op 7 Januarie 2018
- ↑ Visit Scotland: About Gaelic language & history. Besoek op 27 Februarie 2018
- ↑ Michael Bauer: Blas na Gàidhlig – The Practical Guide to Gaelic Pronunciation. Glasgow: Akerbeltz 2011, bl. 23
- ↑ George McLennan: Gaelic and English: Their common origins. Glasgow: New Argyll Publishing 2018, bl. 13
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Skots-Gaelies. |
Sien Skots-Gaelies in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
- Aanlynkursus
- Ensiklopediese inligting
- (en) "Scots Gaelic language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 April 2020.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Kelties | ||
---|---|---|
Eiland-Keltiese tale | ||
Goidelies: | Iers-Gaelies | Skots-Gaelies (Skotland • Kanada) | Manx-Gaelies | Galweegse-Gaelies † | |
Britonies: | Wallies | Kornies | Bretons | Cumbries † | Piekties † | |
Vasteland-Keltiese tale | ||
Vasteland-Keltiese tale: | Gallies †: | Leponties † | Galaties † Keltiberies † | |
Gemengde Tale | ||
Gemengde Tale: | Shelta | Bungee † | |
† Uitgestorwe |