Gaan na inhoud

Boogskiet: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
 
(3 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 4: Lyn 4:
[[Lêer:Compoundklein.jpg|duimnael|'n Saamgestelde boog, let op die katrol onderaan]]
[[Lêer:Compoundklein.jpg|duimnael|'n Saamgestelde boog, let op die katrol onderaan]]


'''Boogskiet''' is 'n [[sport]] waar pyle na 'n teiken weggeskiet word deur gebruik te maak van 'n gesnaarde boog. Vroeër was die boog hoofsaaklik 'n jag- en oorlogswapen, maar tans is boogskiet meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos [[Suid-Afrika]] en die [[Verenigde State]] nog met die [[boogjag|boog gejag]] word. Mens kry handboë en kruisboë. Dit artikel handel hoofsaaklik oor handboogskiet, soos wat tydens die [[Olimpiese Somerspele]] beoefen word.
'''Boogskiet''' is 'n [[sport]] waar pyle na 'n teiken weggeskiet word deur gebruik te maak van 'n gesnaarde boog.<ref name="swewe" /> Vroeër was die boog hoofsaaklik 'n jag- en oorlogswapen, maar tans is boogskiet meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos [[Suid-Afrika]] en die [[Verenigde State]] nog met die [[boogjag|boog gejag]] word. Mens kry handboë en kruisboë. Dit artikel handel hoofsaaklik oor handboogskiet, soos wat tydens die [[Olimpiese Somerspele]] beoefen word.


== Soorte boë ==
== Soorte boë ==
Lyn 10: Lyn 10:
* '''Naakboog''' – Beide 'n moderne metaalboog met los latte, as 'n jagboog wat gewoonlik uit 'n stuk hout gemaak is. Daar word geen hulpmiddels soos 'n toesighouer of enige stabilisering gebruik nie. Met hierdie manier van skiet word daar langs die pyl verby gekyk en so op die teiken gemik.
* '''Naakboog''' – Beide 'n moderne metaalboog met los latte, as 'n jagboog wat gewoonlik uit 'n stuk hout gemaak is. Daar word geen hulpmiddels soos 'n toesighouer of enige stabilisering gebruik nie. Met hierdie manier van skiet word daar langs die pyl verby gekyk en so op die teiken gemik.
* '''Kurweboog''' – 'n boog wat in die huidige Olimpiese dissipline val. By hierdie soort boë word meestal gebruik gemaak van toesighouers, stabilisering en ander hulpmiddels om so akkuraat moontlik te skiet.
* '''Kurweboog''' – 'n boog wat in die huidige Olimpiese dissipline val. By hierdie soort boë word meestal gebruik gemaak van toesighouers, stabilisering en ander hulpmiddels om so akkuraat moontlik te skiet.
* '''Saamgestelde boog''' – 'n hoëtegnologieboog met 'n katrol, sodat die tendon by korter booglengtes nogtans ver uitgetrek kan word. Die konstruksie daarvan is sodanig dat daar tydens die strek 'n kragpiek gevorm word, waardeur die krag wat nodig is om dit te rig tot 75% laer is as die krag wat nodig is om die boog te span.
* '''Saamgestelde boog''' – 'n hoëtegnologieboog met 'n katrol, sodat die tendon by korter booglengtes nogtans ver uitgetrek kan word. Die konstruksie daarvan is sodanig dat daar tydens die strek 'n kragpiek gevorm word, waardeur die krag wat nodig is om dit te rig tot 75% laer is as die krag wat nodig is om die boog te span.<ref name="boogskiet" />

== Verwysings ==
{{Verwysings|verwysings=
<ref name="swewe">https://af.swewe.net/word_show.htm/?789758_1&Boogskiet</ref>

<ref name="boogskiet">http://www.boogskiet.co.za/beginners-guide/</ref>
}}


== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Archery}}
{{Commons-kategorie inlyn|Archery}}
{{Wikt-inlyn|boogskiet}}
{{Wikt-inlyn|boogskiet}}
* {{en}} [http://www.archery.org Die Internasionale Boogskutfederasie se webtuiste]
* {{en}} [http://www.archery.org Die Internasionale Boogskutfederasie se webtuiste] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20110222220646/http://www.archery.org/ |date=22 Februarie 2011 }}


{{Navigasie Olimpiese somersporte}}
{{Navigasie Olimpiese somersporte}}
{{Normdata}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Boogskiet| ]]
[[Kategorie:Olimpiese somersporte]]
[[Kategorie:Olimpiese somersporte]]

Huidige wysiging sedert 09:32, 14 September 2023

Piktogram wat Boogskiet aandui
Boogskutters tydens 'n wedstryd
'n Skut lê aan
'n Saamgestelde boog, let op die katrol onderaan

Boogskiet is 'n sport waar pyle na 'n teiken weggeskiet word deur gebruik te maak van 'n gesnaarde boog.[1] Vroeër was die boog hoofsaaklik 'n jag- en oorlogswapen, maar tans is boogskiet meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Suid-Afrika en die Verenigde State nog met die boog gejag word. Mens kry handboë en kruisboë. Dit artikel handel hoofsaaklik oor handboogskiet, soos wat tydens die Olimpiese Somerspele beoefen word.

Soorte boë

[wysig | wysig bron]
  • Langboog – Die tradisionele houtboog wat oorspronklik uit Engeland kom. Hierdie boog word uit 'n stuk hout gemaak en daar word op die tradisionele manier (sonder enige hulp of rigmiddel) mee geskiet. Die moderne langboog is 'n kombinasie van die ou Engelse langboog en die Amerikaanse platbooog. Dit word gewoonlik vervaardig uit 'n samestelling van hout en glasvesel.
  • Naakboog – Beide 'n moderne metaalboog met los latte, as 'n jagboog wat gewoonlik uit 'n stuk hout gemaak is. Daar word geen hulpmiddels soos 'n toesighouer of enige stabilisering gebruik nie. Met hierdie manier van skiet word daar langs die pyl verby gekyk en so op die teiken gemik.
  • Kurweboog – 'n boog wat in die huidige Olimpiese dissipline val. By hierdie soort boë word meestal gebruik gemaak van toesighouers, stabilisering en ander hulpmiddels om so akkuraat moontlik te skiet.
  • Saamgestelde boog – 'n hoëtegnologieboog met 'n katrol, sodat die tendon by korter booglengtes nogtans ver uitgetrek kan word. Die konstruksie daarvan is sodanig dat daar tydens die strek 'n kragpiek gevorm word, waardeur die krag wat nodig is om dit te rig tot 75% laer is as die krag wat nodig is om die boog te span.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]