Gaan na inhoud

Mark (ekonomie): Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
EmausBot (besprekings | bydraes)
k r2.6.4) (robot Verander: ilo:Tiendáan
k Wysigings deur 197.91.176.210 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
Etiket: Terugrol
 
(14 wysigings tussenin deur 13 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Wet market in Singapore 2.jpg|300px|duimnael|Wet market in Singapore]]
Die '''mark''' of '''markomgewing''' is die omgewing wat onmiddelik buite die [[onderneming]]svlak geleë is en wat die onderneming op verskeie maniere beïnvloed. Alhoewel die meeste van hierdie faktore nie deur die besigheid [[beheer]] kan word nie, is daar tog 'n mate van invloed wat die besigheid kan uitoefen om die markomgewing te beïnvloed. Sonder [[verbruiker]]s kan geen besigheid oorleef nie en alhoewel besighede nie aan voornemende verbuikers kan voorskryf wat om te koop of wanneer en waar hulle hul aankope moet doen nie, kan die besigheid in 'n redelike mate die optrede van verbuikers beïnvloed, deur seker te maak hulle lewer goeie kliëntediens, het 'n redelike [[prys]]beleid in plek en is terserfdertyd gefokus op die lewering van gehalteprodukte.
Die '''mark''' of '''markomgewing''' is die omgewing wat onmiddellik buite die [[onderneming]]svlak geleë is en wat die onderneming op verskeie maniere beïnvloed. Alhoewel die meeste van hierdie faktore nie deur die besigheid [[beheer]] kan word nie, is daar tog 'n mate van invloed wat die besigheid kan uitoefen om die markomgewing te beïnvloed. Sonder [[verbruiker]]s kan geen besigheid oorleef nie en alhoewel besighede nie aan voornemende verbruikers kan voorskryf wat om te koop of wanneer en waar hulle hul aankope moet doen nie, kan die besigheid in 'n redelike mate die optrede van verbruikers beïnvloed, deur seker te maak hulle lewer goeie kliëntediens, het 'n redelike [[prys]]beleid in plek en is terselfdertyd gefokus op die lewering van gehalteprodukte.


{{saadjie}}
{{Saadjie}}


{{Normdata}}
[[ar:سوق]]

[[arc:ܫܘܩܐ (ܬܐܓܪܘܬܐ)]]
[[ay:Rikuwa]]
[[Kategorie:Ekonomie]]
[[be:Рынак]]
[[bg:Пазар]]
[[bn:বাজার]]
[[bs:Tržište]]
[[ca:Mercat]]
[[cs:Trh (ekonomie)]]
[[cv:Пасар]]
[[cy:Marchnad]]
[[da:Marked]]
[[de:Markt]]
[[en:Market]]
[[eo:Merkato]]
[[es:Mercado]]
[[et:Turg]]
[[fa:بازار (اقتصاد)]]
[[fi:Markkinat (taloustiede)]]
[[fr:Marché]]
[[ga:Margadh]]
[[gl:Mercado]]
[[he:שוק (כלכלה)]]
[[hi:बाज़ार]]
[[hr:Tržište]]
[[ht:Mache]]
[[hu:Piac]]
[[id:Pasar]]
[[ilo:Tiendáan]]
[[io:Merkato]]
[[it:Mercato]]
[[ja:市場]]
[[ka:ბაზარი]]
[[kg:Zandu]]
[[kk:Нарық]]
[[ko:시장]]
[[la:Mercatus (oeconomia)]]
[[lb:Maart]]
[[lt:Rinka]]
[[lv:Tirgus]]
[[mk:Пазар]]
[[ml:ചന്ത]]
[[ms:Pasaran]]
[[ne:बजार]]
[[new:बजार]]
[[nl:Markt (economie)]]
[[nn:Marknad]]
[[no:Marked]]
[[nrm:Marchi]]
[[pl:Rynek (ekonomia)]]
[[pt:Mercado]]
[[qu:Qhatu]]
[[ro:Piață]]
[[ru:Рынок]]
[[sah:Баhаар]]
[[simple:Market]]
[[sk:Trh]]
[[sl:Trg (ekonomija)]]
[[sn:Musika (Kunotengeswa)]]
[[sr:Тржиште]]
[[su:Pasar]]
[[sv:Marknad (ekonomi)]]
[[th:ตลาด]]
[[tl:Pamilihan]]
[[tpi:Maket]]
[[uk:Ринок]]
[[ur:منڈی]]
[[uz:Bozor]]
[[vi:Chợ]]
[[war:Merkado]]
[[yi:מארק]]
[[zh:市场]]
[[zh-classical:市場]]
[[zh-min-nan:Chhī-tiûⁿ]]
[[zh-yue:市場]]

Huidige wysiging sedert 08:44, 2 Maart 2023

Wet market in Singapore

Die mark of markomgewing is die omgewing wat onmiddellik buite die ondernemingsvlak geleë is en wat die onderneming op verskeie maniere beïnvloed. Alhoewel die meeste van hierdie faktore nie deur die besigheid beheer kan word nie, is daar tog 'n mate van invloed wat die besigheid kan uitoefen om die markomgewing te beïnvloed. Sonder verbruikers kan geen besigheid oorleef nie en alhoewel besighede nie aan voornemende verbruikers kan voorskryf wat om te koop of wanneer en waar hulle hul aankope moet doen nie, kan die besigheid in 'n redelike mate die optrede van verbruikers beïnvloed, deur seker te maak hulle lewer goeie kliëntediens, het 'n redelike prysbeleid in plek en is terselfdertyd gefokus op die lewering van gehalteprodukte.