Gaan na inhoud

Aardmeetkunde: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Nuwe artikel
 
k Wysigings deur 89.32.241.147 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
Etiket: Terugrol
 
(4 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Beeld:GPS metingen.jpg|thumb|180px|GPS-meting in [[Nederland]].]]
[[Beeld:GPS metingen.jpg|duimnael|180px|GPS-meting in [[Nederland]].]]

'''Aardmeetkunde''' of '''geodesie''' is die wetenskaplike dissipline wat veral betrekking het op die bepaling van die vorm en afmetings van die [[aarde]], onder meer die [[swaartekrag]]veld, in ’n [[3D|driedimensionele]] en tydwisselende ruimte. Ander velde wat bestudeer word, is [[aardkors]]bewegings, [[gety]]e en poolbewegings. Hiervoor word nasionale en internasionale beheernetwerke opgestel met behulp van onder meer datum- en [[koördinaatstelsel]]s.

==Definisie==
== Definisie ==
Geodesie – van die [[Grieks]]e woord γεωδαισία ''geodaisia'', letterlik "verdeling van die aarde" – het veral te doen met posisionering binne die tydelik wisselende swaartekragveld. Dit het betrekking op van die meting van die aarde op ’n globale skaal tot landmeetkunde op ’n plaaslike skaal. Geodetiese operasies kan ook op ander [[hemelliggame]] in die [[Sonnestelsel]] van toepassing wees.

Lyn 10: Lyn 10:
Met die opkoms van [[ruimtevaart]] en [[GPS]] word geodesie al hoe belangriker.
Met die opkoms van [[ruimtevaart]] en [[GPS]] word geodesie al hoe belangriker.

==Eksterne skakels==
== Eksterne skakels ==
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Geodesy|Engelse Wikipedia]]
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Geodesy|Engelse Wikipedia]]

{{Normdata}}

[[Kategorie:Aardmeetkunde| ]]
[[Kategorie:Aardmeetkunde| ]]

Huidige wysiging sedert 17:35, 17 Februarie 2023

GPS-meting in Nederland.

Aardmeetkunde of geodesie is die wetenskaplike dissipline wat veral betrekking het op die bepaling van die vorm en afmetings van die aarde, onder meer die swaartekragveld, in ’n driedimensionele en tydwisselende ruimte. Ander velde wat bestudeer word, is aardkorsbewegings, getye en poolbewegings. Hiervoor word nasionale en internasionale beheernetwerke opgestel met behulp van onder meer datum- en koördinaatstelsels.

Definisie

[wysig | wysig bron]

Geodesie – van die Griekse woord γεωδαισία geodaisia, letterlik "verdeling van die aarde" – het veral te doen met posisionering binne die tydelik wisselende swaartekragveld. Dit het betrekking op van die meting van die aarde op ’n globale skaal tot landmeetkunde op ’n plaaslike skaal. Geodetiese operasies kan ook op ander hemelliggame in die Sonnestelsel van toepassing wees.

Die aarde se vorm is grootliks die gevolg van sy rotasie, wat onder meer lei to sy ewenaarbult, en van die wisselwerking van geologiese prosesse soos die botsing van plate en vulkane, wat deur die aarde se swaartekragveld teengewerk word. Dit is van toepassing op die soliede oppervlak, die vloeibare oppervlak (oseane) en atmosfeer.

Met die opkoms van ruimtevaart en GPS word geodesie al hoe belangriker.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]