Herbert I van Vermandois: Verskil tussen weergawes
No edit summary |
|||
(3 wysigings tussenin deur dieselfde gebruiker nie gewys nie) | |||
Lyn 16: | Lyn 16: | ||
| termeinde2 = [[907]] |
| termeinde2 = [[907]] |
||
| dinastie = [[Karolingers]] |
| dinastie = [[Karolingers]] |
||
| vader = [[Pepyn |
| vader = [[Pepyn van Vermandois|Pepyn II]] |
||
| kinders = |
| kinders = Beatrix van Vermandois <br/> Herbert II van Vermandois |
||
}} |
}} |
||
'''Herbert I''' (gebore omstreeks 848/850; sterf 907) of '''Heribertus I''', was Graaf van Vermandois, Meaux, en Soissons. Hy was ook 'n leke- |
'''Herbert I''' (gebore omstreeks 848/850; sterf 907) of '''Heribertus I''', was Graaf van Vermandois, Meaux, en Soissons. Hy was ook 'n leke-ab aan Saint-Quentin. Hy was 'n [[Karolingers|Karolingiese]] aristokraat, en het 'n betekenisvolle rol gespeel in Frankië. |
||
Herbert was die seun van [[Pepyn van Vermandois]] en 'n agterkleinseun van Pepyn van Italië, seun van [[Karel die Grote |
Herbert was die seun van [[Pepyn van Vermandois]] en 'n agterkleinseun van Pepyn van Italië, seun van [[Karel die Grote]], en 'n moontlike matrilineêre afstammeling van die Nibelungids. Sy vroeë lewe is onbekend. Herbert het voor 889 graaf van Soissons geword en is waarskynlik daarmee vertrou om die Oise-rivier teen [[Wikings|Wiking]]-indringers te verdedig. Hy was 'n tydgenoot van [[Boudewyn II van Vlaandere]] en het die voordeel gehad dat hy 'n [[Karolingers|Karolingiër]] was (Hy was die agterkleinseun van Pepyn van Italië, wat die seun was van Karel die Grote).{{sfn|Dunbabin|2000|p=95}} Herbert het beide St. Quentin en Péronne beheer, en sy berugte aktiwiteite in die boloop van die riviervallei van die Sommerivier, soos byvoorbeeld die vangs en moord (eerder dan 'n losprys) van sy broer Raoul in 896, kon daartoe bygedra het dat Boudewyn II hom in 907 laat vermoor het.{{sfn|Riché|1993|p=236}} |
||
Herbert I het 'n huweliksalliansie met Robert van Boergondië aangegaan. Hiervolgens sou sy dogter, |
Herbert I het 'n huweliksalliansie met Robert van Boergondië aangegaan. Hiervolgens sou sy dogter, [[Beatrix van Vermandois]], Robert se tweede vrou word.{{sfn|Dunbabin|2000|p=95}} As deel van hierdie pakt het Herbert ook daartoe ingestem dat sy seun, [[Herbert II van Vermandois]], met Adelheid, Robert se dogter by sy eerste vrou, trou.{{sfn|Dunbabin|2000|p=95}} 'n Ander dogter, Cunegonda, is getroud met Odo van Wetterau.{{sfn|McKitterick|1999|p=360-361}} |
||
== Kinders == |
== Kinders == |
||
Moontlik by 'n sekere |
Moontlik by 'n sekere Berta: |
||
* |
* Beatrix van Vermandois (omstreeks 880- ná 26 Maart 931), getroud met Robert van Boergondië. Grootmoeder van Hugo Capet, Koning van Frankryk van 987 tot 996 |
||
* Herbert II van Vermandois (sterf 943), getroud met |
* [[Herbert II van Vermandois]] (sterf 943), getroud met Adelheid van Neustrië |
||
* 'n Dogter (Adela?), getroud met Graaf Gebhard van die Ufgau |
* 'n Dogter (Adela?), getroud met Graaf Gebhard van die Ufgau |
||
* Cunegonda van Vermandois, getroud met Odo van Wetterau (omstreeks 895-949) |
* Cunegonda van Vermandois, getroud met Odo van Wetterau (omstreeks 895-949) |
Huidige wysiging sedert 02:50, 9 Augustus 2022
Herbert I van Vermandois | |
Graaf van Soissons
| |
Voorafgegaan deur | posisie vasgestel |
---|---|
Opgevolg deur | Herbert II van Vermandois |
Graaf van Vermandois
| |
Voorafgegaan deur | Pepyn II |
Opgevolg deur | Herbert II van Vermandois |
Graaf van Meaux
| |
Voorafgegaan deur | Tetbert, Graaf van Theodebert |
Opgevolg deur | Herbert II van Vermandois |
Persoonlike besonderhede
| |
Kind(ers) | Beatrix van Vermandois Herbert II van Vermandois |
Herbert I (gebore omstreeks 848/850; sterf 907) of Heribertus I, was Graaf van Vermandois, Meaux, en Soissons. Hy was ook 'n leke-ab aan Saint-Quentin. Hy was 'n Karolingiese aristokraat, en het 'n betekenisvolle rol gespeel in Frankië.
Herbert was die seun van Pepyn van Vermandois en 'n agterkleinseun van Pepyn van Italië, seun van Karel die Grote, en 'n moontlike matrilineêre afstammeling van die Nibelungids. Sy vroeë lewe is onbekend. Herbert het voor 889 graaf van Soissons geword en is waarskynlik daarmee vertrou om die Oise-rivier teen Wiking-indringers te verdedig. Hy was 'n tydgenoot van Boudewyn II van Vlaandere en het die voordeel gehad dat hy 'n Karolingiër was (Hy was die agterkleinseun van Pepyn van Italië, wat die seun was van Karel die Grote).[1] Herbert het beide St. Quentin en Péronne beheer, en sy berugte aktiwiteite in die boloop van die riviervallei van die Sommerivier, soos byvoorbeeld die vangs en moord (eerder dan 'n losprys) van sy broer Raoul in 896, kon daartoe bygedra het dat Boudewyn II hom in 907 laat vermoor het.[2]
Herbert I het 'n huweliksalliansie met Robert van Boergondië aangegaan. Hiervolgens sou sy dogter, Beatrix van Vermandois, Robert se tweede vrou word.[1] As deel van hierdie pakt het Herbert ook daartoe ingestem dat sy seun, Herbert II van Vermandois, met Adelheid, Robert se dogter by sy eerste vrou, trou.[1] 'n Ander dogter, Cunegonda, is getroud met Odo van Wetterau.[3]
Kinders
[wysig | wysig bron]Moontlik by 'n sekere Berta:
- Beatrix van Vermandois (omstreeks 880- ná 26 Maart 931), getroud met Robert van Boergondië. Grootmoeder van Hugo Capet, Koning van Frankryk van 987 tot 996
- Herbert II van Vermandois (sterf 943), getroud met Adelheid van Neustrië
- 'n Dogter (Adela?), getroud met Graaf Gebhard van die Ufgau
- Cunegonda van Vermandois, getroud met Odo van Wetterau (omstreeks 895-949)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 Dunbabin 2000, p. 95.
- ↑ Riché 1993, p. 236.
- ↑ McKitterick 1999, p. 360-361.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Dunbabin, Jean (2000). France in the making, 843-1180. Oxford University Press.
- McKitterick, Rosamond (1999). The Frankish Kingdoms under the Carolingians. Pearson Education Limited.
- Riché, Pierre (1993). The Carolingians; A Family who Forged Europe. Vertaal deur Allen, Michael Idomir. University of Pennsylvania Press.
Voorouers
[wysig | wysig bron]Voorouers van Herbert I van Vermandois (850-907) | |||||
---|---|---|---|---|---|
Oorgrootouers | Pepyn van Italië (777-810) ∞ ? (-) |
? (-) ∞ ? (-) |
? (-) ∞ ? (-) |
? (-) ∞ ? (-) | |
Grootouers | Bernhard van Italië (797-818) ∞ Kunigonde van Laon. (-) |
Theoderic van die Vexin (-) ∞ ? (-) | |||
Ouers | Pepyn van Vermandois (818-850) ∞ ? (-) |
Voorafgegaan deur Pepyn III, Graaf van Vermandois |
Graaf van Vermandois 892-907 |
Opgevolg deur Herbert II, Graaf van Vermandois |
Voorafgegaan deur Theodebert, Graaf van Meaux |
Graaf van Meaux 896–907 | |
Voorafgegaan deur posisie vasgestel |
Graaf van Soissons 889–907 | |
Voorafgegaan deur Pepyn II, Graaf van Senlis |
Graaf van Valois 893–895 |
Opgevolg deur Ralph I van Ostrevent |