Bosporus: Verskil tussen weergawes
FoxBot (besprekings | bydraes) k robot Verander: az:Bosfor |
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8 |
||
(35 wysigings tussenin deur 18 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas Waterliggaam |
|||
[[File:Istambul and Bosporus big.jpg|thumb|right|Satellietfoto van die Bosporus, in April 2004 geneem vanaf die Internasionale Ruimtestasie.]] |
|||
| Naam = Bosporus |
|||
[[File:Waterfront houses on the Bosphorus.jpg|thumb|250px|Huise uit die [[Ottomaanse Ryk|Ottomaanse]] tydperk aan die oewer van die Bosporus.]] |
|||
| Beeld = Istanbul and Bosporus big.jpg |
|||
Die '''Bosporus''' ([[Grieks]]: Βόσπορος), ook bekend as die '''Istanboel-straat''' ([[Turks]]: İstanbul Boğazı), is ’n [[seestraat]] wat deel vorm van die grens tussen [[Europa]] en [[Asië]]. Die ander belangrike Turkse seestraat is die [[Dardanelle]]. Die Bosporus is die nouste straat in die wêreld wat vir internasionale seevaart gebruik word en verbind die [[Swartsee]] met die [[See van Marmara]], wat weer deur die Dardanelle aan die [[Egeïese See]] verbind is, en daardeur aan die [[Middellandse See]]. |
|||
| Beeld_byskrif = Satellietfoto van die Bosporus, in April 2004 geneem vanaf die [[Internasionale Ruimtestasie]] |
|||
| Kaart = Locatie Bosporus.PNG |
|||
| Kaart_byskrif = Ligging van die Bosporus |
|||
| Koördinate = {{Koördinate|41|07|10|N|29|04|31|O|type:waterbody_scale:5000000|aansig=inlyn,titel}} |
|||
| Ligging = [[Turkye]] |
|||
| Soort = Seestraat van die [[Atlantiese Oseaan]] |
|||
| Oppervlakte = |
|||
| Gem_diepte = |
|||
| Maks_diepte = |
|||
| Volume = |
|||
| Oppervlakhoogte = |
|||
| Lengte = 30 km |
|||
| Breedte = 700 m |
|||
| Opvangsgebied = |
|||
| Omtrek = |
|||
| Invloei = [[Swartsee]] |
|||
| Uitvloei = [[See van Marmara]] |
|||
| Eiland = [[Prinse-eilande]] |
|||
| Nedersettings = [[Istanboel]] |
|||
| Gevries = |
|||
| Rangorde_volume = |
|||
}} |
|||
Die '''Bosporus''' ([[Grieks]]: Βόσπορος, ''Bósporos''; [[Turks]]: ''Boğaziçi'', [boːaziˈt͡ʃi]), ook bekend as die '''Istanboel-straat''' ([[Turks]]: ''İstanbul Boğazı''), is ’n [[seestraat]] wat deel vorm van die grens tussen [[Europa]] en [[Asië]].<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Die ander belangrike Turkse seestraat is die [[Dardanelle]]. Die Bosporus is die nouste straat in die wêreld wat vir internasionale seevaart gebruik word en verbind die [[Swartsee]] met die [[See van Marmara]], wat weer deur die Dardanelle aan die [[Egeïese See]] verbind is, en daardeur aan die [[Middellandse See]]. |
|||
Dit is sowat 30 km lank, met ’n maksimum breedte van 3 700 m by die noordelike ingang en ’n minimum breedte van 700 m tussen Kandilli en Aşiyan. Die diepte wissel tussen 36 tot 124 m. Die oewers van die Bosporus is dig bevolk omdat die stad [[Istanboel]] met sy meer as 11 miljoen inwoners aan weerskante geleë is. |
|||
[[Lêer:Turkish Strait disambig.svg|duimnael|links|Ligging van die Turkse Strate: |
|||
Twee brûe span oor die Bosporus. Die eerste, die [[Bosporus-brug]], is 1 074 m lank en is in 1973 voltooi. Die tweede, die [[Fatih Sultan Mehmet-brug]], is sowat 5 km noord daarvan en is 1 090 m lank. Dit is in 1988 voltooi. Planne vir ’n derde brug verder weg van die middestad-verkeer is deur die departement van vervoer goedgekeur. Dit sal noord van die ander twee brûe gebou word, maar die presiese ligging word nog geheim gehou om voortydige grondspekulasie te voorkom.<ref>{{cite web|url=http://en.timeturk.com/turkey-to-issue-tender-notice-for-3rd-bridge-on-bosphorus-22347-haberi.html|title=Turkey to issue tender notice for 3rd bridge on Bosphorus|publisher=Timeturk English|date=13 Julie 2009}}</ref> |
|||
{{Legend|#eb0000|Bosporus}} |
|||
{{Legend|#ffe605|[[Dardanelle]]}}]] |
|||
Dit is sowat 30 km lank, met ’n maksimum breedte van 3 700 m by die noordelike ingang en ’n minimum breedte van 700 m tussen Kandilli en Aşiyan. Die diepte wissel tussen 36 tot 124 m. Die oewers van die Bosporus is dig bevolk omdat die stad [[Istanboel]] met sy meer as 11 miljoen inwoners aan weerskante geleë is. |
|||
Twee brûe span oor die Bosporus. Die eerste, die [[Bosporus-brug]], is 1 074 m lank en is in 1973 voltooi. Die tweede, die [[Fatih Sultan Mehmet-brug]], is sowat 5 km noord daarvan en is 1 090 m lank, en in 1988 voltooi. ’n Derde brug verder weg van die middestad-verkeer, die Yavuz Sultan Selim-brug, is 2 164 m lank en in 2016 voltooi.<ref name="trt">{{cite web |url=http://www.trtworld.com/turkey/3rd-bosphorus-bridge-opening-ceremony-172455 |title=3rd Bosphorus bridge opening ceremony |publisher=TRT World |date=25 Augustus 2016 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200228181609/https://www.trtworld.com/turkey/3rd-bosphorus-bridge-opening-ceremony-172455 |archive-date=28 Februarie 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref><ref name="dailysabah.com">{{cite web |url=http://www.dailysabah.com/money/2016/08/26/istanbuls-mega-project-yavuz-sultan-selim-bridge-to-open-in-large-ceremony |title=Istanbul's mega project Yavuz Sultan Selim Bridge to open in large ceremony |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200228181609/https://www.dailysabah.com/money/2016/08/26/istanbuls-mega-project-yavuz-sultan-selim-bridge-to-open-in-large-ceremony |archive-date=28 Februarie 2020 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> |
|||
’n Ondersese spoorwegtonnel, die [[Marmaray]], is ook tans in aanbou en sal na verwagting in 2012 voltooi wees. Sowat 1 400 m van die tonnel sal onder die seestraat deurloop op ’n diepte van sowat 55 m. |
|||
’n Ondersese spoorwegtonnel, die [[Marmaray]]-tonnel, is op 29 Oktober 2013 geopen. Sowat 1 400 m daarvan loop onder die seestraat deur op ’n diepte van sowat 55 m. |
|||
==Die naam== |
|||
Die naam kom van die Griekse woorde vir ''bous'' (βοῦς, "os") en ''poros'' (πόρος, die oorsteek van ’n rivier of fjord) en beteken dus "os-oorgang". Die Grieke het dit verbind met die [[Griekse mitologie|Griekse mite]] van [[Io]] se reise nadat [[Zeus]] haar in ’n vers verander het om haar te beskerm.<ref>Aeschylus, ''Prometheus Bound'', 733.</ref> |
|||
Daar is ook ’n mite dat rotshange bekend as die "Botsende Rotse" eens enige skip verpletter het wat op die Bosporus gevaar het totdat die held [[Jason (mitologie)|Jason]] daarin geslaag het om ongeskonde verby die rotse te kom. Hulle was daarna onbeweeglik en so het die Grieke toegang tot die Swartsee gekry. |
|||
== |
== Die naam == |
||
Die naam kom van die Griekse woorde vir ''bous'' (βοῦς, "os") en ''poros'' (πόρος, die oorsteek van ’n rivier of fjord) en beteken dus "os-oorgang". Die Grieke het dit verbind met die [[Griekse mitologie|Griekse mite]] van [[Io]] se reise nadat [[Zeus]] haar in ’n vers verander het om haar te beskerm.<ref>[[Aischulos]], ''Prometheos Geboeid'', 733.</ref> |
|||
Daar is ook ’n mite dat rotshange bekend as die "Botsende Rotse" eens enige skip verpletter het wat op die Bosporus gevaar het totdat die held [[Jason (mitologie)|Jason]] daarin geslaag het om ongeskonde verby die rotse te kom. Hulle was daarna onbeweeglik en so het die Grieke toegang tot die Swartsee verkry. |
|||
== Vorming van die Bosporus == |
|||
Die presiese oorsaak van die vorming van die Bosporus is steeds ’n onderwerp waaroor kenners verskil. Die Swartsee het duisende jare gelede geskei geraak van die Egeïese See. Een onlangse teorie (wat in 1997 deur die geoloë William Ryan en Walter Pitman van die Universiteit van Columbia gepubliseer is) beweer die Bosporus is sowat 5 600 v.C. gevorm toe die stygende water van die Middellandse See/See van Marmara deurgebreek het na die Swartsee, wat waarskynlik in dié tyd ’n laagliggende varswatermeer was. |
Die presiese oorsaak van die vorming van die Bosporus is steeds ’n onderwerp waaroor kenners verskil. Die Swartsee het duisende jare gelede geskei geraak van die Egeïese See. Een onlangse teorie (wat in 1997 deur die geoloë William Ryan en Walter Pitman van die Universiteit van Columbia gepubliseer is) beweer die Bosporus is sowat 5 600 v.C. gevorm toe die stygende water van die Middellandse See/See van Marmara deurgebreek het na die Swartsee, wat waarskynlik in dié tyd ’n laagliggende varswatermeer was. |
||
Sommige meen die gevolglike oorstroming van die bewoonde noordelike oewers van die Swartsee het die historiese basis gevorm vir die sondvloed-verhale van die [[Gilgamesj]]-epos en die [[Bybel]] ([[Genesis]] 6-9). |
Sommige meen die gevolglike oorstroming van die bewoonde noordelike oewers van die Swartsee het die historiese basis gevorm vir die sondvloed-verhale van die [[Gilgamesj]]-epos en die [[Bybel]] ([[Genesis]] 6-9). |
||
[[ |
[[Lêer:Istanbul Bogazici Ulus view 3690-3699.jpg|800px|senter|duimnael|’n Panoramiese blik op ’n deel van die Bosporus soos gesien van die Ulus-buurt aan die Europese kant, met die [[Fatih Sultan Mehmet-brug]] links en die [[Bosporus-brug]] regs.]] |
||
==Geskiedenis== |
== Geskiedenis == |
||
[[Lêer:Rumeli hisari.jpg|duimnael|Die Bosporus en [[Fatih Sultan Mehmet-brug]] soos gesien vanaf [[Rumelihisarı]].]] |
|||
[[Lêer:KibrisliMehmedEminPashaYali Kandilli Istanbul Turkey.jpg|duimnael|620 historiese huise soos dié een lê aan die oewers van die Bosporus.]] |
|||
As die enigste deurgang tussen die Swart- en Middellandse See was die Bosporus nog altyd van groot strategiese belang. Die Griekse stadstaat [[Athene]], wat afhanklik was van graan wat van [[Skitië]] ingevoer is, het dus in die 5de eeu v.C. nou bande gehandhaaf met die beskawings aan die Bosporus, soos [[Bisantium]]. Die strategiese ligging was juis die rede dat die Romeinse keiser [[Konstantyn I]] sy nuwe hoofstad, [[Konstantinopel]], daar gebou het. Op 29 Mei 1453 is die stad deur die [[Ottomaanse Ryk]] verower. Die Ottomaanse Turke het juis terwyl hulle Konstantinopel genader het, forte aan albei kante van die seestraat gebou: Anadoluhisarı (1393) en Rumelihisarı (1451). |
As die enigste deurgang tussen die Swart- en Middellandse See was die Bosporus nog altyd van groot strategiese belang. Die Griekse stadstaat [[Athene]], wat afhanklik was van graan wat van [[Skitië]] ingevoer is, het dus in die 5de eeu v.C. nou bande gehandhaaf met die beskawings aan die Bosporus, soos [[Bisantium]]. Die strategiese ligging was juis die rede dat die Romeinse keiser [[Konstantyn I]] sy nuwe hoofstad, [[Konstantinopel]], daar gebou het. Op 29 Mei 1453 is die stad deur die [[Ottomaanse Ryk]] verower. Die Ottomaanse Turke het juis terwyl hulle Konstantinopel genader het, forte aan albei kante van die seestraat gebou: Anadoluhisarı (1393) en Rumelihisarı (1451). |
||
Die Bosporus is vandag steeds van strategiese belang, en beheer daaroor was die rede vir verskeie konflikte in die moderne geskiedenis, soos die [[Russies-Turkse Oorlog (1877–1878)]] en die aanval van die [[Geallieerdes|Geallieerde Magte]] op die Dardanelle in 1915 tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]]. |
Die Bosporus is vandag steeds van strategiese belang, en beheer daaroor was die rede vir verskeie konflikte in die moderne geskiedenis, soos die [[Russies-Turkse Oorlog (1877–1878)]] en die aanval van die [[Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog|Geallieerde Magte]] op die Dardanelle in 1915 tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]]. |
||
[[File:Rumeli hisari.jpg|thumb|250px|left|Die Bosporus en [[Fatih Sultan Mehmet-brug]] soos gesien vanaf [[Rumelihisarı]].]] |
|||
Verskeie verdrae is gesluit oor die gebruik van die seestraat. Dit was tussen 1920 en 1924 onder beheer van die ou [[Volkebond]]. Van 1923 af mag enige oorlog- en handelskepe vrylik met die Bosporus langs gevaar het. Turkye het egter beswaar daarteen aangeteken en sedert Julie 1936 is die Bosporus ’n internasionale vaargebied, maar Turkye behou hom die reg voor om vlootskepe van nie-Swartsee-lande (soos [[Griekeland]], ’n tradisionele vyand, en [[Algerië]]) toegang te weier. |
Verskeie verdrae is gesluit oor die gebruik van die seestraat. Dit was tussen 1920 en 1924 onder beheer van die ou [[Volkebond]]. Van 1923 af mag enige oorlog- en handelskepe vrylik met die Bosporus langs gevaar het. Turkye het egter beswaar daarteen aangeteken en sedert Julie 1936 is die Bosporus ’n internasionale vaargebied, maar Turkye behou hom die reg voor om vlootskepe van nie-Swartsee-lande (soos [[Griekeland]], ’n tradisionele vyand, en [[Algerië]]) toegang te weier. |
||
Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]], tot in Februarie 1945 toe Turkye neutraal was, is die Dardanelle gesluit vir skepe van die oorlogvoerende lande. Die [[Rusland|Russiese]] leier [[Josef Stalin]] het tydens die oorlog openlik die vergunning gevra dat [[Sowjetunie|Sowjet]]-basisse aan die seestraat opgerig mag word, hoewel Turkye nie by die oorlog betrokke was nie. Dit, asook Stalin se eise dat die Turkse provinsies Kars, Artvin en Ardahan teruggegee word aan die Sowjetunie (die provinsies is tydens die Russies-Turkse oorlog verower, maar aan Turkye teruggee kragtens die Verdrag van Kars van 1921), was van die hoofredes |
Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]], tot in Februarie 1945 toe Turkye neutraal was, is die Dardanelle gesluit vir skepe van die oorlogvoerende lande. Die [[Rusland|Russiese]] leier [[Josef Stalin]] het tydens die oorlog openlik die vergunning gevra dat [[Sowjetunie|Sowjet]]-basisse aan die seestraat opgerig mag word, hoewel Turkye nie by die oorlog betrokke was nie. Dit, asook Stalin se eise dat die Turkse provinsies Kars, Artvin en Ardahan teruggegee word aan die Sowjetunie (die provinsies is tydens die Russies-Turkse oorlog verower, maar aan Turkye teruggee kragtens die Verdrag van Kars van 1921), was van die hoofredes waarom Turkye sy neutraliteit in buitelandse sake beëindig het. In Februarie 1945 het die land oorlog teen Duitsland verklaar, maar nie enige offensiewe geloods nie.<ref>{{Cite web |url=http://www.fpri.org/enotes/20030110.balkansturkey.torbakov.turkeypostsovietspace.html |title=Foreign Policy Research Institute: The Turkish Factor in the Geopolitics of the Post-Soviet Space (Igor Torbakov) |access-date=21 Maart 2010 |archive-date=31 Julie 2010 |archive-url=https://web.archive.org/web/20100731000411/http://www.fpri.org/enotes/20030110.balkansturkey.torbakov.turkeypostsovietspace.html |url-status=dead }}</ref><ref>[http://www.robertcutler.org/ch91dc.htm Robert Cutler: Turkish-Soviet Relations]</ref><ref>[http://www.answers.com/topic/relations-with-turkey Answers.com: Russia's relations with Turkey]</ref><ref>{{Cite web |url=http://www.todayszaman.com/tz-web/yazarDetay.do;jsessionid=DC0C8B5C41104733FE75243EF5E99B20.node1?haberno=36433 |title=Today's Zaman: Against who and where are we going to stand? (Ali Bulaç) |access-date=21 Maart 2010 |archive-date= 4 Mei 2009 |archive-url=https://web.archive.org/web/20090504145149/http://www.todayszaman.com/tz-web/yazarDetay.do%3Bjsessionid%3DDC0C8B5C41104733FE75243EF5E99B20.node1?haberno=36433 |url-status=dead }}</ref> |
||
In onlangse jare het die seestraat van groot belang geword in die oliebedryf. Russiese olie, van hawens soos Noworossiisk, word in olietenkskepe na Wes-[[Europa]] en die [[VSA]] uitgevoer via die Bosporus en Dardanelle. |
In onlangse jare het die seestraat van groot belang geword in die oliebedryf. Russiese olie, van hawens soos Noworossiisk, word in olietenkskepe na Wes-[[Europa]] en die [[VSA]] uitgevoer via die Bosporus en Dardanelle. |
||
==Toerisme== |
== Toerisme == |
||
[[Lêer:Istanbul asv2020-02 img58 15July Martyrs Bridge.jpg|duimnael|links|350px|Die [[Bosporus-brug]].]] |
|||
[[File:KibrisliMehmedEminPashaYali Kandilli Istanbul Turkey.jpg|thumb|620 historiese huise soos dié een lê aan die oewers van die Bosporus.]] |
|||
’n Goedkoop manier om die Bosporus te verken, is met openbare veerbote wat van Eminönü op die historiese skiereiland van Istanboel na Anadolu Kavağı naby die Swartsee vaar.<ref>[http://www.ido.com.tr/en/index.cfm?page=SubPage&textid=856&ln=en Explore Bosphorus with IDO] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20070918021505/http://www.ido.com.tr/en/index.cfm?page=SubPage&textid=856&ln=en |date=18 September 2007 }}, op die webtuiste van İDO.</ref> |
|||
[[File:Most Bosfor Istambuł RB1.jpg|thumb|350px|Die [[Bosporus-brug]].]] |
|||
’n Goedkoop manier om die Bosporus te verken, is met openbare veerbote wat van Eminönü op die historiese skiereiland van Istanboel na Anadolu Kavağı naby die Swartsee vaar. .<ref>[http://www.ido.com.tr/en/index.cfm?page=SubPage&textid=856&ln=en Explore Bosphorus with IDO], op die webtuiste van İDO.</ref> |
|||
Daar is ook openbare veerbote wat heen en weer tussen die Europese en die Asiatiese kant van die Bosporus vaar, private veerbote tussen Üsküdar en Beşiktaş en toerismevaarte vanaf verskeie plekke aan die oewers van die Bosporus. |
Daar is ook openbare veerbote wat heen en weer tussen die Europese en die Asiatiese kant van die Bosporus vaar, private veerbote tussen Üsküdar en Beşiktaş en toerismevaarte vanaf verskeie plekke aan die oewers van die Bosporus. |
||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
||
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [ |
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [[:en:Bosphorus]] |
||
{{Verwysings|2}} |
|||
<references/> |
|||
== Eksterne skakels== |
== Eksterne skakels == |
||
{{CommonsKategorie|Bosphorus|Bosporus}} |
{{CommonsKategorie|Bosphorus|Bosporus}} |
||
* [http://www.tulpart.com/pic.asp?cmd=2&cid=5&sid=27 Hoëresolusie-foto's van die Bosporus] |
* [http://www.tulpart.com/pic.asp?cmd=2&cid=5&sid=27 Hoëresolusie-foto's van die Bosporus] |
||
Lyn 49: | Lyn 76: | ||
{{Bakens van Istanboel}} |
{{Bakens van Istanboel}} |
||
{{Normdata}} |
|||
[[Kategorie:Geografie van Turkye]] |
|||
[[Kategorie:Istanboel]] |
[[Kategorie:Istanboel]] |
||
[[Kategorie: |
[[Kategorie:Geografie van Turkye]] |
||
[[Kategorie:Middellandse See]] |
[[Kategorie:Middellandse See]] |
||
[[Kategorie:Seestrate]] |
|||
[[an:Bosforo]] |
|||
[[ang:Bosporos]] |
|||
[[ar:البوسفور (مضيق)]] |
|||
[[arz:البوسفور]] |
|||
[[ast:Bósforo]] |
|||
[[az:Bosfor]] |
|||
[[ba:Босфор]] |
|||
[[be:Басфор]] |
|||
[[be-x-old:Басфор]] |
|||
[[bg:Босфор]] |
|||
[[br:Bosfor]] |
|||
[[bs:Bosfor]] |
|||
[[ca:Bòsfor]] |
|||
[[ceb:Bosporo]] |
|||
[[cs:Bospor]] |
|||
[[cv:Босфор]] |
|||
[[cy:Bosphorus]] |
|||
[[da:Bosporus]] |
|||
[[de:Bosporus]] |
|||
[[el:Βόσπορος]] |
|||
[[en:Bosphorus]] |
|||
[[eo:Bosporo]] |
|||
[[es:Bósforo]] |
|||
[[et:Bosporus]] |
|||
[[eu:Bosforo itsasartea]] |
|||
[[ext:Bósforu]] |
|||
[[fa:تنگه بسفر]] |
|||
[[fi:Bosporinsalmi]] |
|||
[[fr:Bosphore]] |
|||
[[fy:Bosporus]] |
|||
[[gag:Bosfor]] |
|||
[[gl:Bósforo]] |
|||
[[he:בוספורוס]] |
|||
[[hi:बोस्पोरुस जलसन्धि]] |
|||
[[hr:Bospor]] |
|||
[[hu:Boszporusz]] |
|||
[[hy:Բոսֆոր]] |
|||
[[id:Selat Bosporus]] |
|||
[[is:Bosporussund]] |
|||
[[it:Bosforo]] |
|||
[[ja:ボスポラス海峡]] |
|||
[[jv:Selat Bosporus]] |
|||
[[ka:ბოსფორი]] |
|||
[[kaa:Bosfor]] |
|||
[[ko:보스포루스 해협]] |
|||
[[ku:Tengava Stenbolê]] |
|||
[[la:Bosporus]] |
|||
[[lb:Bosporus]] |
|||
[[lt:Bosforo sąsiauris]] |
|||
[[lv:Bosfors]] |
|||
[[mk:Босфор]] |
|||
[[ms:Bosporus]] |
|||
[[nds:Bosporus]] |
|||
[[nl:Bosporus]] |
|||
[[no:Bosporos]] |
|||
[[oc:Bosfòr]] |
|||
[[pl:Bosfor]] |
|||
[[pnb:باسفورس]] |
|||
[[pt:Bósforo]] |
|||
[[ro:Bosfor]] |
|||
[[ru:Босфор]] |
|||
[[scn:Bosfuru]] |
|||
[[sh:Bosfor]] |
|||
[[simple:Bosporus]] |
|||
[[sk:Bospor]] |
|||
[[sl:Bospor]] |
|||
[[sq:Bosfori]] |
|||
[[sr:Босфор]] |
|||
[[sv:Bosporen]] |
|||
[[sw:Bosporus]] |
|||
[[th:ช่องแคบบอสฟอรัส]] |
|||
[[tr:İstanbul Boğazı]] |
|||
[[tt:Босфор бугазы]] |
|||
[[ug:ئىستانبۇل بوغازى]] |
|||
[[uk:Босфор]] |
|||
[[ur:آبنائے باسفورس]] |
|||
[[vi:Bosporus]] |
|||
[[zh:博斯普鲁斯海峡]] |
Huidige wysiging sedert 08:36, 27 Augustus 2021
Bosporus | |
---|---|
Satellietfoto van die Bosporus, in April 2004 geneem vanaf die Internasionale Ruimtestasie | |
Ligging van die Bosporus | |
Koördinate: | 41°07′10″N 29°04′31″O / 41.11944°N 29.07528°O |
Ligging: | Turkye |
Soort: | Seestraat van die Atlantiese Oseaan |
Lengte: | 30 km |
Breedte: | 700 m |
Invloei: | Swartsee |
Uitvloei: | See van Marmara |
Eiland/e: | Prinse-eilande |
Nedersettings: | Istanboel |
Die Bosporus (Grieks: Βόσπορος, Bósporos; Turks: Boğaziçi, [boːaziˈt͡ʃi]), ook bekend as die Istanboel-straat (Turks: İstanbul Boğazı), is ’n seestraat wat deel vorm van die grens tussen Europa en Asië.[1] Die ander belangrike Turkse seestraat is die Dardanelle. Die Bosporus is die nouste straat in die wêreld wat vir internasionale seevaart gebruik word en verbind die Swartsee met die See van Marmara, wat weer deur die Dardanelle aan die Egeïese See verbind is, en daardeur aan die Middellandse See.
Dit is sowat 30 km lank, met ’n maksimum breedte van 3 700 m by die noordelike ingang en ’n minimum breedte van 700 m tussen Kandilli en Aşiyan. Die diepte wissel tussen 36 tot 124 m. Die oewers van die Bosporus is dig bevolk omdat die stad Istanboel met sy meer as 11 miljoen inwoners aan weerskante geleë is.
Twee brûe span oor die Bosporus. Die eerste, die Bosporus-brug, is 1 074 m lank en is in 1973 voltooi. Die tweede, die Fatih Sultan Mehmet-brug, is sowat 5 km noord daarvan en is 1 090 m lank, en in 1988 voltooi. ’n Derde brug verder weg van die middestad-verkeer, die Yavuz Sultan Selim-brug, is 2 164 m lank en in 2016 voltooi.[2][3]
’n Ondersese spoorwegtonnel, die Marmaray-tonnel, is op 29 Oktober 2013 geopen. Sowat 1 400 m daarvan loop onder die seestraat deur op ’n diepte van sowat 55 m.
Die naam
[wysig | wysig bron]Die naam kom van die Griekse woorde vir bous (βοῦς, "os") en poros (πόρος, die oorsteek van ’n rivier of fjord) en beteken dus "os-oorgang". Die Grieke het dit verbind met die Griekse mite van Io se reise nadat Zeus haar in ’n vers verander het om haar te beskerm.[4] Daar is ook ’n mite dat rotshange bekend as die "Botsende Rotse" eens enige skip verpletter het wat op die Bosporus gevaar het totdat die held Jason daarin geslaag het om ongeskonde verby die rotse te kom. Hulle was daarna onbeweeglik en so het die Grieke toegang tot die Swartsee verkry.
Vorming van die Bosporus
[wysig | wysig bron]Die presiese oorsaak van die vorming van die Bosporus is steeds ’n onderwerp waaroor kenners verskil. Die Swartsee het duisende jare gelede geskei geraak van die Egeïese See. Een onlangse teorie (wat in 1997 deur die geoloë William Ryan en Walter Pitman van die Universiteit van Columbia gepubliseer is) beweer die Bosporus is sowat 5 600 v.C. gevorm toe die stygende water van die Middellandse See/See van Marmara deurgebreek het na die Swartsee, wat waarskynlik in dié tyd ’n laagliggende varswatermeer was.
Sommige meen die gevolglike oorstroming van die bewoonde noordelike oewers van die Swartsee het die historiese basis gevorm vir die sondvloed-verhale van die Gilgamesj-epos en die Bybel (Genesis 6-9).
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]As die enigste deurgang tussen die Swart- en Middellandse See was die Bosporus nog altyd van groot strategiese belang. Die Griekse stadstaat Athene, wat afhanklik was van graan wat van Skitië ingevoer is, het dus in die 5de eeu v.C. nou bande gehandhaaf met die beskawings aan die Bosporus, soos Bisantium. Die strategiese ligging was juis die rede dat die Romeinse keiser Konstantyn I sy nuwe hoofstad, Konstantinopel, daar gebou het. Op 29 Mei 1453 is die stad deur die Ottomaanse Ryk verower. Die Ottomaanse Turke het juis terwyl hulle Konstantinopel genader het, forte aan albei kante van die seestraat gebou: Anadoluhisarı (1393) en Rumelihisarı (1451).
Die Bosporus is vandag steeds van strategiese belang, en beheer daaroor was die rede vir verskeie konflikte in die moderne geskiedenis, soos die Russies-Turkse Oorlog (1877–1878) en die aanval van die Geallieerde Magte op die Dardanelle in 1915 tydens die Eerste Wêreldoorlog.
Verskeie verdrae is gesluit oor die gebruik van die seestraat. Dit was tussen 1920 en 1924 onder beheer van die ou Volkebond. Van 1923 af mag enige oorlog- en handelskepe vrylik met die Bosporus langs gevaar het. Turkye het egter beswaar daarteen aangeteken en sedert Julie 1936 is die Bosporus ’n internasionale vaargebied, maar Turkye behou hom die reg voor om vlootskepe van nie-Swartsee-lande (soos Griekeland, ’n tradisionele vyand, en Algerië) toegang te weier.
Tydens die Tweede Wêreldoorlog, tot in Februarie 1945 toe Turkye neutraal was, is die Dardanelle gesluit vir skepe van die oorlogvoerende lande. Die Russiese leier Josef Stalin het tydens die oorlog openlik die vergunning gevra dat Sowjet-basisse aan die seestraat opgerig mag word, hoewel Turkye nie by die oorlog betrokke was nie. Dit, asook Stalin se eise dat die Turkse provinsies Kars, Artvin en Ardahan teruggegee word aan die Sowjetunie (die provinsies is tydens die Russies-Turkse oorlog verower, maar aan Turkye teruggee kragtens die Verdrag van Kars van 1921), was van die hoofredes waarom Turkye sy neutraliteit in buitelandse sake beëindig het. In Februarie 1945 het die land oorlog teen Duitsland verklaar, maar nie enige offensiewe geloods nie.[5][6][7][8]
In onlangse jare het die seestraat van groot belang geword in die oliebedryf. Russiese olie, van hawens soos Noworossiisk, word in olietenkskepe na Wes-Europa en die VSA uitgevoer via die Bosporus en Dardanelle.
Toerisme
[wysig | wysig bron]’n Goedkoop manier om die Bosporus te verken, is met openbare veerbote wat van Eminönü op die historiese skiereiland van Istanboel na Anadolu Kavağı naby die Swartsee vaar.[9]
Daar is ook openbare veerbote wat heen en weer tussen die Europese en die Asiatiese kant van die Bosporus vaar, private veerbote tussen Üsküdar en Beşiktaş en toerismevaarte vanaf verskeie plekke aan die oewers van die Bosporus.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Bosphorus
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ "3rd Bosphorus bridge opening ceremony" (in Engels). TRT World. 25 Augustus 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2020.
- ↑ "Istanbul's mega project Yavuz Sultan Selim Bridge to open in large ceremony" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2020.
- ↑ Aischulos, Prometheos Geboeid, 733.
- ↑ "Foreign Policy Research Institute: The Turkish Factor in the Geopolitics of the Post-Soviet Space (Igor Torbakov)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2010. Besoek op 21 Maart 2010.
- ↑ Robert Cutler: Turkish-Soviet Relations
- ↑ Answers.com: Russia's relations with Turkey
- ↑ "Today's Zaman: Against who and where are we going to stand? (Ali Bulaç)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2009. Besoek op 21 Maart 2010.
- ↑ Explore Bosphorus with IDO Geargiveer 18 September 2007 op Wayback Machine, op die webtuiste van İDO.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Bosporus. |